Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Fraserburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fraserburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraserburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraserburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraserburg Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
B&B in Fraserburg, Fraserburg

Die Kliphuis Restaurant en Herberg bied B&B-verblyf en is in die buitewyke van die dorpie Fraserburg geleë. Verblyf by Die Kliphuis Restaurant en Herberg bestaan uit 10 uniek versierde kamers. Die kamers het elkee...

Vanaf
R1 565
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Fraserburg

Witfontein Plaas Gastehuis is 'n plaashuis wat gerieflik ingerig is vir 'n gesin van 2 tot 7 mense, net 26 km vanaf Fraserburg. Die verblyf is 80 m van die hoofhuis af geleë en beskik oor 3 kamers met plafonwaaier...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Fraserburg

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Ou Klipskuur Selfsorg Akkommodasie is sowat 25 km buite Fraserburg in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met 'n plattelandse styl. Hier kan gaste rus, ontspan en ware Karoo-gasvryheid ervaar. Dit is ideaal... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Karoo, Noord-Kaap

Eselfontein Gasteplaas is aan die plato van die Nuweveldbergreeks, 30 km buite die bekoorlike Karoodorpie Fraserburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n skaapplaas. Die plaashuis...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Karoo

Hierdie plaas is geleë op die besige pad tussen Sutherland en Fraserburg in die Noord-Kaap (sowat 30 km van Fraserburg en 80 km van Sutherland af). Die huis is 2,4 km van die hoofstrand af, agter koppie vir ekstra ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Karoo

De Brak Guest Farm bied 'n lieflike Karoo-wegbreek met lieflike ouwêreldse sjarme en Georgiaanse-styl plaashuis Die huis word slegs van sonkrag voorsien. Daar is slaapplek vir 10 volwassenes en kleiner kinders en b...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Fraserburg

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaap Karoo, Central Karoo

Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. Hier kan jy die hartlike gasvryheid van die Karoo verwag, asook die rustigheid en veiligheid van die...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Tamboershoek is 'n skaap- en wildplaas wat verblyf bied in 'n chalet met slaapplek vir 'n gesin of groep van 4. Die chalet het 'n stoep met panoramiese uitsigte, 2 en suite-slaapkamers wat elk beskik oor 2 enkelbed...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Karoo, Wes-Kaap

Kom ervaar 'n plaasvakansie vir die hele gesin met 'n tikkie Karoo-gasvryheid. Die uitgestrektheid van die Karoo laat 'n mens nederig voel en die stille prag is innemend. Die sterrehemel is betowerend. Die Groot Kar...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Central Karoo, Karoo

Kalkfontein Gaste Plaas is ongeveer 4,5 uur se ry van Kaapstad af en ongeveer 6 uur van Bloemfontein af. Dit kan 8 mense in 3 slaapkamers akkommodeer en het 'n lekker plonspoel vir die warmer Karoo-dae. Kalkfontein ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...