Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Flamingovlei

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Flamingovlei van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamingovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Flamingovlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamingovlei B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamingovlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamingovlei B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Flamingovlei

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad. Verblyf bestaan uit 3 gastekamers wat elk uniek gemeubileer is. Kamer 1 is 'n 2-enkelbedkamer en Kamers 2 en 3 is elk 'n dubbelkamer. Elk...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Flamingovlei

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

Shalimar B&B is 'n gastehuis in Table View, Kaapstad, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is 2 km vanaf die gewilde vlieërplankry-bestemming, Bloubergstrand, geleë. Verblyf bestaan uit 2 kamers wat ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

Birkenhead Manor is 'n pragtige herehuis in 'n Kaap-Hollandse styl en is gerieflik in die gewilde en veilige Blouberg geleë. Die omgewing bied spierwit sandstrande en wêreldbekende uitsigte op Tafelberg en Robbene...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

Cinnamon House bied verblyf aan in gastekamers in Milnerton in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 5 kamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bothasig, Wes-Kaap

Sue's bied gerieflike verblyf in 'n gesellige huis in die stil voorstad Bothasig, net 18 km van Kaapstad se middestad, 17 km van Durbanville en 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied maklike ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach, Wes-Kaap

53 On Warwick is teen West Beach se heuwels in ‘n luukse woonbuurt geleë. Daar is 2 elegante en suite-kamers. Die gastekamers is op die tweede verdieping in die eienaar se huis, maar dis baie privaat. Elke kamer...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in West Beach, Wes-Kaap

Richmond Road B&B is sentraal in West Beach, Kaapstad geleë en bied kwaliteit-verblyf in ’n boetiek-gastehuis. Die gastehuis is lekker naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]