Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Flamingovlei

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Flamingovlei van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamingovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Flamingovlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamingovlei gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamingovlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamingovlei Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wy...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Lark 24 bied akkommodasie in Flamingo-vlei. Die akkommodasie word met die eienaars gedeel en het privaat toegang en veilige parkeerplek. Lark 24 bied 'n enkele eenheid met 2 enkelbeddens en 2 aparte eenhede wat elk...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Casa Mia Guest House is 'n Toskaanse gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Kaapstad bied. Die gastehuis is op die grens van die Rietvlei Natuurreservaat met sy ryk voëllewe geleë. Jy kan flaminke, pelikane, ontelbar...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Cape Oasis bied 'n wye keuse van ontspanning en vermaak om seker te maak jou vakansie in Kaapstad is onvergeetlik. Cape Oasis grens aan die Rietvlei Natuurreservaat wat ook Flaminkvlei genoem word weens die volop vo...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Flamingovlei by Rietvlei Meer en voëlpark is aan die buitewyke van Kaapstad, 12 km van die stadskern af. Dit is 1 km vanaf aan Bloubergstrande en 5 km vanaf Durbanville se wynplase. Die nuwe busroete by Bayside Win...

Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Flamingovlei

Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die see en op Tafelberg in die verte. Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol...

30% af Winteraanbod!
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Flamingovlei

Southcliff is 'n selfsorg-gastehuis en veelsydig in die sin dat dit van gesinsgroepe met vakansie tot enkelinge op sakereise kan akkommodeer. Southcliff is ideaal geleë vir besoeke aan plekke van belang soos die w...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Of jy aktief wil wees of sommer net in die hangmat wil ontspan wat oor die swembad uitkyk, kan jy by Elements albei doen en ook modieuse Kaapstad met sy omliggende omgewing verken. Elements is nie 'n besige rugsakre...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Flamingovlei

10% af Winteraanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Table View, Wes-Kaap

Driftwood House is in Table View geleë en is net 'n paar minute se ry vanaf die strand, en 20 minute van die middestad en die V&A Waterfront af. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die ga...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parklands, Wes-Kaap

De Laan Guest Lodge is 'n gastehuis in Parklands, Kaapstad. Die instansie is die ideale plek om te oornag. Dis naby winkels en restaurante en ook net 10 minute se ry van Bloubergstrand af. Verblyf by dié lodge bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za