Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Flamingovlei

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Flamingovlei van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamingovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Flamingovlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamingovlei selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamingovlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamingovlei Selfsorg-eenhede

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Table View, Flamingovlei

Bella Vita Accommodation is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Table View in Kaapstad. Verblyf word in 5 verskillende eenhede gebied, insluitend privaat dubbelkamers en slaapsale. Sommige van die kamers het 'n pr...

Vanaf
R1 349
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Flamingovlei

Wader House bied selfsorgverblyf in Flamingo Vlei, Table View. Die vakansiehuis is ideaal geleë en naby verskeie besienswaardighede in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dié moderne huis is troeteldiervriende...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Flamingovlei

19 On Egret SA is in Flamingo Vlei in Table View geleë. Die woonstel is naby die hoofroetes wat maklike toegang tot Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, Stellenbosch se wynroetes en die Weskus bied. Die woon...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Flamingovlei

Ibis Guest House is in die stil woonbuurt genaamd Flamingo Vlei in Table View geleë. Die huis is loopafstand van 'n verskeidenheid winkels en is net 15 minute se ry van Bayside Mall en die strand af. Hierdie huis ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Table View, Flamingovlei

Fairway Self-catering Holiday Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Table View op pad na die Weskus. Dit is stapafstand van die winkels af en minder as 5 km van die strand af. Die vakansiehus het 4 dubbelsl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Flamingovlei

Weaver Place is ’n lieflike selfsorgwoonstel in die voorstad Vlaminkvlei in Bloubergstrand, Kaapstad geleë. Bloubergstrand is bekend vir pragtige uitsigte op Tafelberg en die middestad is net 5 minute se ry ver. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Flamingovlei

5 On Lowry Cole is gerieflik in 'n stil deel van Table View geleë en dit bied akkommodasie vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Gaste kan die Gesinskamer bespreek wat slaapplek bied vir 3 gaste, of die Dubbelkamer ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Flamingovlei

Cottage on Weaver is in die stil buurt, Flamingovlei, in Table View, Kaapstad geleë. Hierdie selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkame...

10% af Aanbod!
Vanaf
R2 101
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Flamingovlei

Pentz Drive 55 is 'n ruim vyfslaapkamer-vakansiehuis, in die beeldskone area Flamingo-vlei. Met wonderlike uitsigte oor die see en die berge en al die regte geriewe vir selfsorgverblyf, moet jy beslis hierdie as vak...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Flamingovlei

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

185 Arum Road is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Table View. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en deel badkamergeriewe wat 'n bad en 'n stort insluit. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 van die and...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za