Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Florauna

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Florauna van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Florauna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Florauna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florauna selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florauna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florauna Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Florauna

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Dié verblyf word gereeld deur kerkgroepe en Christene gebruik vir rustige wegbreke. Verblyf kan as 'n geheel of afsonderlik bespree...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Florauna

Jalelo is in Florauna, Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is op 'n woonerf, het 1 slaapkamer en b...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Florauna

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dorandia, Wolmer

The Garden Studio is ’n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt, Pretoria-Noord. Dit het ’n aparte ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Dié klein woonstel bied slaapplek aan ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Akasia, Theresa Park

64 on Springbok bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n rustige woonbuurt in Akasia in die noorde van Pretoria. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n sitkamer, en 'n oo...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

7 @ Vanderschyff is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Annlin, Pretoria. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n uitvou-enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en '...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

Annlin Oase is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 in die boomryke voorstad Annlin, Pretoria. Dié tuinwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek. Die slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom Suid, Mayville

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek. Gesinsuite 1 bied slaa...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mayville, Wonderboom

Villa D Rust Self-Catering bied verblyf in 'n woongebied in die hartjie van Pretoria. Die area is die middelpunt van die gewilde Moot-gebied aan die voet van die Magaliesberg en bied maklike toegang tot al die hoofr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Florauna selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Florauna akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Florauna akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za