Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (45)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Fouriesburg

4 / 5  
volgens 303 resensies
Lees regte resensies van Fouriesburg van 303 geverifieerde gaste.
Indien jy Fouriesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Fouriesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fouriesburg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fouriesburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fouriesburg Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Fouriesburg

Presentpoort is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n wildsplaas aan die voet van die Malutiberge. Die plaas is aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n klein dorpie in die Vrystaat, geleë. Die smaakvol versierde kothuis ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Fouriesburg

Uitzicht Game Lodge is 'n privaat wildreservaat in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, 350 km van Johannesburg af en net 12 km buite Fouriesburg. Die lodge bied wonderlike uitsigte oor die Maluti-berge en is die tuiste v...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 47 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Fouriesburg

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Moolmanshoek Private Game Reserve is naby Ficksburg in die Vrystaat geleë. Die reservaat is in 1994 as 'n Natuurlike Erfenisgebied (No 199) verklaar, hoofsaaklik weens die skaars bergbamboes wat in die vallei groei...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mosamane is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge. Daar is 'n donkie vir warm water in die slaapsaalbadkamers, die res van die lodge werk met gas en sonkrag. Die opgeknapte skuur op die Mosamane-plaas is omskep in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat. Gaste kan die mooi natuurskoon geniet terwyl hulle in ruim chalets met gerieflike koningingrootte-beddens, warm duvets en en suite-...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Om ware rus en vrede in vandag se gejaagde lewe te vind is 'n luukse wat net sommiges kan bekostig ... By Cheetau Lodge maak ons nie net seker dat gaste heerlik uitrus en ontspan nie, maar verseker ons ook dat wanne...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Paul Roux omring dié pragtige dorpie. Verblyf word aangebied in 28 en suite-kamers wat elk luuks ing...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Inkwe Lodge is 'n lodge van internasionale gehalte wat 'n ware Afrika-ervaring bied terwyl die hoogste standaard van persoonlike diens, gemak en uitnemendheid gehandhaaf word. Ons het 5 en suite-kamers met DStv, el...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Lionsrock Lodge is 18 km buite Bethlehem, waarvan 13 km 'n goeie grondpad is. Ons is 3 ure se ry van Johannesburg af en 60 km vanaf Clarens. Die lodge is op die Big Cat Sanctuary (1250 hektaar) geleë wat spog met ...


Wildsplase binne 100 km vanaf Fouriesburg

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Senekal, Malotiroete

Hendersons Boutique Lodge is in Senekal in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek op pad na die Drakensberge. Verblyf by Hendersons Boutique Lodge bestaan uit 6 ruim slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fouriesburg wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Fouriesburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fouriesburg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za