Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van Fouriesburg

4 / 5  
volgens 328 resensies
Lees regte resensies van Fouriesburg van 328 geverifieerde gaste.
Indien jy Fouriesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Fouriesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fouriesburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fouriesburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fouriesburg Selfsorg-eenhede

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fouriesburg

Die Ou Pastorie bied verblyf in 'n opgeknapte, bekoorlike sandsteengebou in die tuin van die ou pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. In vervloë dae was die kothuis destyds die stalle vir die pre...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Mama Fourie's Guest Cottages bied verblyf in Fouriesburg, 'n skilderagtige dorpie tussen die Maluti-berge en is naby die Lesotho-grens. Verblyf word in 'n keuse tussen 3 volledig toegeruste selfsorg-eenhede gebied w...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Oranje Gastehuis is 'n bedrywige plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die perfekte bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fouriesburg

Herb House bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Fouriesburg. Besienswaardighede in die area sluit die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gate Highlands National Park, Bethlehem Museum en die Clarens Village C...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 920
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Goedgeleë is in 'n stil omgewing in die noordelik deel van Fouriesburg geleë. Dié gastehuis spog met pragtige uitsigte oor die Rooiberge, Meiringskloof en die Malutiberge. Goedgeleë bied puik, vreedsame verblyf...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Mafube Mountain Retreat is op 'n afgeleë gasteplaas en net 25 minute van die toeristehub in Clarens. Dit is enige stapper en natuurliefhebber se droom. Die toevlugsoord skuil tussen rooi en geel sandsteenberge wat ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op 'n aktiewe vee- en saaiplaas op die platteland. WIllowdene bied gaste die geleentheid om die asemrow...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Rustica Accommodation is in die stil dorp Fouriesburg teen die voet van die Malotiberge geleë. Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede waarvan 3 houteenhede is wat in dubbelkamers met 'n gedeelde badkamer omsk...

Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Blackwoods Farm Cottage is 'n lieflike selfsorg-kothuis op 'n 934 ha-plaas tussen Fouriesberg en Clarens in die Oos-Vrystaat. Die plaas is 7 km vanaf Fouriesburg en 26 km vanaf Clarens. Die plaas is self-volhoubaar ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Di Plaaswerf is op 'n prentjiemooi plaas geskuil aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n bekoorlike dorpie in die Vrystaat. Dié sjarmante dorp is tussen die Malutiberge geleë en is ideaal naby die Lesotho-grens. V...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Die Pophuisie is in Fouriesburg, 'n dorpie wat by die aansluiting tussen die R711 en R26 in die Oos-Vrystaat geleë is. Ons is naby die Malutiberge en net 10 km vanaf die Caledonspoort-grenspos na Lesotho. Die Poph...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fouriesburg

Camelroc Guest Farm is sowat 10 km vanaf Fouriesburg. Dié skouspelagtige dorpie is naby die Lesotho-grens geleë. Verblyf beskik oor 'n keuse van 3 en suite-eenhede of 7 selfsorg-eenhede. Al die eenhede het privaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Mrs B's Self-catering is 'n gastekothuis op die gasheer se perseel in Fouriesburg. Die kothuis is ideaal vir gaste wat na en vanaf die Caledonspoort-grenspos van Lesotho reis. Dié bekoorlike kothuis het 'n privaat...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Affi Lande Boetiek Gasteplaas is tussen die manjifieke Witteberge, Rooiberge en die Malutiberge in die wonderskone Oos-Vrystaat geleë en is 'n unieke sandsteen-toevlugsoord. Dié mooi gasteplaas is net 5 km van Fou...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Denhaven Country Cottage is aan die rand van die dorp Fouriesburg geleë net 25 minute se ry vanaf Clarens en 37 minute se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Die Lesotho grens is om die draai en Afriski is ne...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Boulders Lodge is 'n lieflike selfsorg-woning op 'n kleinhoewe buite Fouriesburg. Die akkommodasie bied uitsigte oor plaasgrond en op die baken Hoenderkop-koppie en die Malutiberge. Die oopplan-kothuis kyk na Lesot...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Fairview Estates is naby Fouriesburg op die grens tussen die Vrystaat en Lesotho geleë. Dié landgoed bestaan uit werkende plase wat met Bonsmara-beeste, mielies en bone boer, sowel as interessante Alpakkas. Dié w...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fouriesburg

Four Koffie is 'n ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat heeltemal opgeknap en versier is. Die grasdakveranda met houtpilare is die perfekte plek vir gaste om hulle oggendkoffie of skemerkelkie te geniet. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Emden Bass is 'n bekoorlike plaashuis op 'n plaas en bied gerieflike selfsorgverblyf omring deur die pragtige Witteberg-, Rooiberg- en Malutibergreeks. Die plaas is sowat 19 km vanaf die Vrystaatse dorpie Fouriesbu...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fouriesburg

Village Studio is 'n troeteldiervriendelike huis in Fouriesburg, 'n bekoorlike klein dorpie in die Oostelike Vrystaat. Fouriesburg is net 'n hanetreetjie vanaf Clarens en beloof 'n rustige plattelandse wegbreek vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Fouriesburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Fouriesburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fouriesburg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za