Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Fourways

4.2 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Fourways van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Fourways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Fourways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fourways selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fourways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fourways Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 425
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fourways

Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km van Sandton se middestad af. Die huisie is smaakvol versier en beskik ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR775
R659
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways

Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel het luukse afwerkings, is goed toegerus en word skoongemaak. Dit is in 'n veilige omgewing ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandton, Fourways

Glenluce Gastehuis is in Douglasdale, Fourways/Sandton geleë en het 3 unieke selfsorg-eenhede genaamd Galway, Dublin en Cork. Die eenhede is smaakvol gemeubileer, versier en gerieflik toegerus. DStv en gratis Wi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways

Cottage on Pipers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon in 'n stil en veilige straat met toegangsbeheer in Douglasdale. Die oopplan-...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways

Six Valk Avenue Guest House bied gerieflike, ruim akkommodasie in Fourways, Johannesburg. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én paartjies. Daar is 2 selfsorg-eenhede (ateljees) beskikbaar. Dit is dub...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fourways

The Bok House and Cottage is in die hartjie van Fourways geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis. Dit is in 'n lieflike tuin met 'n swembad geleë en is i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fourways

Corporate Apartment Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel op die veilige Monte Falco-landgoed. Dié landgoed is in die voorstad van Lone Hill in Sandton geleë. Die kompleks bied uits...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R806
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways

HeartCore's Bed and Being is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jukskeipark. Dit is naby die Fourways Mall en Monte Casino in die noordelike gedeelte van Johannesburg. Dié goed geïsoleerde kothuis is...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Fourways

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR607
R516
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Fuss Free in Fourways is op die Cedarview-landgoed in Broadacres op die periferie van die Fourways-area geleë. Dit is sowat 5 km van Fourways Mall en Montecasino af vir flieks, winkels en vermaak. Verblyf is besk...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandton, Jukskei Park

4 On Mangaan bied selfsorgverblyf in die hartjie van Douglasdale in Johannesburg-Noord. Dié boetiekhuis is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n privaat huis met al die nodige geriewe. Daar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fourways selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Fourways akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fourways akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]