Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Fraai Uitsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Fraai Uitsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraai Uitsig gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraai Uitsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraai Uitsig Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Gastehuise binne 10 km vanaf Fraai Uitsig

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

At Whale-Phin Guest House is 14 km buite die dorp geleë, weg van al die gewoel en gewerskaf, in die veilige en rustige voorstad Reebok. Geniet die onverstoorde uitsig oor die Indiese Oseaan en die Fynbos-natuurrese...

15% af Aanbod!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Little Brak

Julsies Home is in Reebok geleë en net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is naby 'n veilige swemstrand. Julsies Home het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Little Brak, Klein-Brakrivier

Jay Jay's Room is in Klein-Brakrivier net buite Hartenbos, tussen Mosselbaai en George geleë. Die kamer het sy eie ingang en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yska...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die su...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Seaview @ Grootbrak is in 'n veilige kompleks tussen Mosselbaai en George geleë. Die streek is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

W21 Guest Rooms bied verblyf in Groot-Brakrivier, 15 km van Mosselbaai af. Die eenhede maak gebruik van sonkrag en word nie geaffekteer deur beurtkrag nie. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met slaapplek...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southern Cross, Groot-Brakrivier

At 29 Columba is 'n gastehuis in Suiderkruis, Groot-Brakrivier in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en is ideaal vir privaat gaste of families vir ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor eiendom is 'n erfenisterrein en die oorspronklike plaashuis is tussen 1826 en 1851 gebou. Groot Brak het hier ontstaan en die ou plaashuis is pragtig opgeknap om te voldoen aan moderne standaar...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die straat van die see af geleë, en lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardigh...

Vanaf
R2 078
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Die 5-ster-verblyf in Mosselbaai word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

Marine Manor is 'n gastehuis op die strandfront in Bay View, Mosselbaai, 'n klein hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike streek vir toerisme en dit is bekend vir die poskantoor wat...

10% af Naweke!
VanafR450
R405
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie. Dis meer geskik vir kort verblyf, maar gaste wat langer wil bly i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hersham, The Island

Hersham Place is in Groot-Brakrivier, op die Tuinroete, slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Die gastehuis is 19 km vanaf George Lughawe en 29 km vanaf Mosselbaai. Hierdie gastehuis bied slaapplek in 2 ap...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voorbaai, Diaz-strand

Diaz Beach Guest House is slegs 2 minute se stap van die hoofstrand in Diazstrand in Mosselbaai af. Die gastehuis is sentraal geleë en binne maklik bereik van die N2. Die gastehuis bied 4 ruim en gerieflike slaapk...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voorbaai, Diaz-strand

See-the-Sea Overnight Room is in die veilige Trio Towers-woonstelblok in Diaz-strand, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ‘n gerieflike kamer stapafstand van die strand af. Dié gastekamer ...

Vanaf
R1 322
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Fly me to the Moon is net buite Mosselbaai, op 'n heuwel wat uitsigte oor die dorp, die kuslyn en Outeniekwaberge bied. Dié villa het 6 groot gastekamers, elkeen met wonderlike uitsigte waar jy 'n luukse, moderne a...


Gastehuise binne 50 km vanaf Fraai Uitsig

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Avant Beach House is op die strandfront in Pienaarstrand naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George. Die gastehuis bied verblyf in 5 elegante kamers met badkamers en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Die Bakke

b@Home is op die skilderagtige Tuinroete geleë en omring deur die skoonheid van die Suid-Kaap en groet jou met 'n hartlike verwelkoming! Ons is in 'n woonbuurt sonder verkeergeraas geleë op 'n heuwel wat oor Mosse...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Santosbaai, Die Bakke

Villa Vista bied selfsorgverblyf op 'n heuwel in Mosselbaai. Dié gastehuis spog met 'n uitsig oor Santosstrand en die hawe en is die ideale basis om die omliggende streek te verken. Verblyf is beskikbaar in 2 gas...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Tuinroete

The Green Door Guest House bied gastekamers in Mosselbaai-sentraal en kyk oor die hawe uit. Die gastehuis is heerlik geleë, naby verskeie besienswaardighede en geriewe. Verblyf is beskikbaar in 13 kamers wat uniek...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za