Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Fraai Uitsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Fraai Uitsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraai Uitsig selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraai Uitsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraai Uitsig Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Rus n Bietjie is in Klein-Brakrivier en ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf. Hierdie huis bied ’n uitsig op die berge en oor die plase in die verte. Dit is ook naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Maison Bougies is 'n selfsorg-woonstel in Klein-Brakrivier, geleë op dieselfde perseel as die eienaar se woning. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig, naby ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

31 on Seashells 35771 is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier. Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Holiday Duet 35730 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in 'n stil woonbuurt in Klein-Brakrivier. Dié woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Die hoofslaap...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Patti Holiday House 35732 is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in 'n stil woonbuurt in Fraai Uitsig. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en deel 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Robertson Holiday House 35633 bied selfsorgverblyf naby die strand in die kusdorpie, Reebok. Hierdie gehuggie is tussen Klein- en Groot-Brakrivier geleë en is slegs 'n kort motorrit weg van Hartenbos, Mosselbaai, G...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Mountain View 35573is 'n pragtige vakansiehuis in Fraaiuitsig naby Mosselbaai. Die area spog met ongerepte strande, asook 'n strandmeer. Die area is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Dié 2-slaapkamerhui...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Jonkersberg Holiday House 33907 is in Fraai Uitsig tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Die huis het gedeeltelike uitsigte oor Mosselbaai en Klein-Brakriviermond. Die huis het 'n gr...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Voorbaai Garden Flat 35706 is 'n gerieflike vakansiewoonstel in Fraai Uitsig en het pragtige uitsigte op die Outeniqua berge en die Kleinbrakrivier. Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer m...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Mountain View Flat 35619 is ’n tuinwoonstel in die kusdorpie Klein-Brakrivier. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Little Brak, Fraai Uitsig

Langenhoven Flat 35452 is in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier en bied gehalte-verblyf vir 'n klein familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Di...


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Fraai Uitsig

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Holiday House on Grysbok 35671 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiehuis in Reebok, Klein-Brakrivier. Die huis is in 'n woonbuurt, slegs 300 m van die strand af. Gaste kan 'n see-uitsig vanaf...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

@ The Pond Guest Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Reebok, net 600 m van die strand af. Die woonstel is gerieflik gemeubileer, het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n k...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

JB Muller Holiday House 35648 is in Klein-Brakrivier geleë - 'n klein kusdorp tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, di...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Breaker View 35223 bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusorpie Klein-Brakrivier, op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is binne maklike bereik van die strand waar gaste 'n verskeidenheid waters...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Rustic Beachfront Holiday House 35572 is in Klein-Brakrivier en het slaapplek vir 8 met maklike toegang tot die strand. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is 3 kamers en 1 badkamer o...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Kaaimans Self-catering 35699 is 'n gerieflike woonstel vir 3 gaste in Klein-Brakrivier. Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Golly's Blessing is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Klein-Brakrivier, net 600 m van die hoofstrand af. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer op die eerste verdie...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Micasa Sucasa is 'n selfsorgeenheid vir 4 gaste in Reebok. Die woonstel is op in 'n rustige area op die eienaar se perseel en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Little Brak

Dassie Holiday House 35710 is 'n selfsorghuis vir 4 gaste in Klein-Brakrivier. Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za