Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
La Provence (24)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Franschhoek

4.8 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Franschhoek van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek B&Bs

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
20% af Aanbod!
VanafR4 510
R3 608
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek

La Clé Village and Lodge is tussen die wingerde en berge in Franschhoek. Die lodge bied stylvolle kamers en suites in 3 Village-eenhede - Manoir, Grange en Colonial, asook Galerie, 'n villa met 2 slaapkamers. Elke...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
B&B in Franschhoek

Maison Chablis is 'n rustige B&B in die hartjie van Franschhoek en is net 'n uur se ry van Kaapstad af. Dié B&B is goed geleë naby Franschhoek se middedorp met straatkafee's, restaurante, museums en galerye. Mais...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in La Provence, Franschhoek

Mont d'Or Franschhoek is in die skilderagtige Kaapse Wynlande naby die geskiedkundige middedorp en 'n groot verskeidenheid doendinge, soos restaurante, wynproeplekke, sjokoladewinkels, museums, monumente, boetiekwin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 430
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek

Holden Manz Country House bied luukse B&B-verblyf en is op 'n privaat wynlandgoed in die pragtige, historiese dorp Franschhoek. Die landgoed is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike basis vir 'n vakansie, ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Simondium, Franschhoek

Verblyf by ons plaas is so 'n unieke ervaring dat gaste keer op keer terugkom. Akkommodasie is geleë tussen die wingerde met oer-oue Eikebome wat genoeg skadu verskaf. Gaste kan voetslaan, draf of fietsry tussen di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek

Garlick House bied B&B-gasteverblyf in die eienaar se hoofhuis langs die Maison d'Ail Guest House in Franschhoek. Die luukse gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en aparte badkamer met...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek

Les Chambres Guesthouse bied verblyf in Franschhoek net langs die hoofweg. Dit is net 500 m vanaf 'n skatkis van kafees, restaurante, boetieks en galerye. Die ou Victoriaanse styl gastehuis bied verblyf in 4 gaste...

Vanaf
R5 060
per nag (plek vir 2)
B&B in La Provence, Franschhoek

Die 'Owner's Cottage' by Grande Provence is 'n testament vir die 'grootse ou tye' en hedendaagse luuksheid. Die pragtige kothuis is in Franschhoek en beskik oor 4 kamers, 'n "deluxe"-suite, 'n konservatorium, 'n sit...

20% af Aanbod!
VanafR4 510
R3 608
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek

La Clé Lodge bied B&B-verblyf en is in die prentjiemooi Franschhoek geleë. Dié gastehuis is ideaal om as basis te dien vir gaste wat die omgewing se wynplase of verskeie besienswaardighede wil verken. Verblyf by...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 111 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Franschhoek

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Pniel, Wes-Kaap

Lumley's Place bied B&B-verblyf in Pniel en word deur 'n gesin besit. Dié dorpie is baie kultureel en is deur Khoi-afstammelinge in 1843 gestig. Dis in die hartjie van die Wynlande en naby Boschendal, Tokara, Barti...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Franschhoek B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Franschhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Franschhoek akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za