Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (114)
B&Bs (8)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Franschhoek

4.8 / 5  
volgens 203 resensies
Lees regte resensies van Franschhoek van 203 geverifieerde gaste.
Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek Selfsorg-eenhede

64 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Grande Plaisir Protea Unit and Villa beskik oor 2 eenhede, die Grande Plaisir Villa met slaapplek vir 6 gaste en die Protea-woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dis 'n spoggerige selfsorg-vakansietuiste, net 10 minut...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franschhoek

Franschhoek, die Franse deel van die Kaap, is een van die wêreld se mooiste wynvalleie en is slegs sowat 45 minute vanaf Kaapstad en 'n halfuur se ry vanaf Stellenbosch, Paarl, Wellington en Somerset-Wes se wynroet...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Bleu Cobalt Cottage is 'n lieflike, privaat selfsorgkothuis in Franschhoek net 'n entjie se stap van die middedorp af. Dit is ideaal vir 'n kort naweekwegbreek. Bleu Cobalt Cottage het slaapplek vir 2 gaste en besk...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR1 600
R1 333
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike en gesellige selfsorg-kothuise. Albei kothuise is toegerus met satelliettelevisie ('n keuse van fliek- en sportkanale), komplimentêre toiletware, sagte handdoeke, mikrog...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 320
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franschhoek

Small Wonder is 'n lieflike tweeslaapkamer-villa in Franschhoek. Dis net 850 m vanaf die middedorp met al sy winkels, galerye, restaurante en die Hugenotemonument. Dié villa het 2 slaapkamers op die onderste verdi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Petit Plaisir is 'n selfsorg-eenheid in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpunt vorm van 'n wyn- en kos-fynproewershemel, in een van Suid-Afrika se mees asemrowende omgewings. Dis die p...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 350
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

Franschhoek Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n pragtige plaas net 1 km buite Franschhoek. Die landskappe van Franschhoek word met berge en wingerde omring en dié bekoorlike dorpie staan veral bekend vir sy fy...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

Auberge Daniella is in die bekoorlike dorpie Franschhoek teen die agtergrond van die statige Middagkransberge geleë. Dit is 'n unieke toevlugsoord wat uitblink in gerief en outentieke Franse plattelandse bekoring. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

De Ville Lodge is in Franschhoek, 'n pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis geleë. Ons bied fantastiese verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Elke pragtige eenheid is onafhanklik, volledig toegerus en mooi versie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage bied 2 aparte selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste in elke eenheid. Die selfsorgkothuise is op die La Terra de Luc-plaas in Franschhoek en soos die name te kenne gee, skuil die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

Sep se Plek is op die La Dauphine-plaas in die skilderagtige Franschhoek in die Kaapse Wynlande geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Franschhoek Motor Museum, Franschhoek-wynlandgoedere, Hugenote-monumen...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Bo La Motte is aan die voet van die Middagkransberge geleë en dis naby die pragtige dorp Franschhoek. Die verblyf spog met lieflike uitsigte op die berge en oor die wingerd en damme in die omgewing. Die plaas bie...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 275
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Franschhoek

Franschhoek Farm Cottage - Royal Gala Cottage is 'n pikante eenslaapkamerkothuis aan die voet van die Bohoekvalleiberge in Franschhoek. Dis perfek vir 'n stadswegbreek. Die plaasdam en omliggende berge is beeldskoon...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Franschhoek

Dieu Donne Vineyard Cottage is op die rand van die woud op die prentjiemooi Dieu Donne-wynplaas in Franschhoek geleë. Selfsorgverblyf word gebied in 'n kothuis met 'n lieflike uitsig oor die tuin, die eikebome, win...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

ose Cottages bied gerieflike verblyf in 3 selfsorg-kothuise met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en asemrowende bergreekse en is op die plaas Verdun in Franschhoek geleë. Elkeen van ons kothuise het 'n patio...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 15

Welkom by die Franschhoek selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Franschhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Franschhoek akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za