Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (34)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franskraal

Walkerbay Accommodation is 'n seefront-gastehuis in Franskraal. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 8 km van Gansbaai se middedorp af. Verblyf by Walkerbay Accommodation bestaan uit 2 gastekamers, 1 ateljeewoonsel...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 37 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Franskraal

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Suidkus Walvis-roete, Wes-Kaap

Panorama Nature's Haven bied verblyf op 'n plaas aan die voet van die Franskraalberg tussen Gansbaai en Uilenskraalmond. Verblyf word in die hoof-plaashuis en 'n losstaande kothuis gebied. Die plaashuis bied slaapp...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

Aire del Mar is in Kleinbaai, sowat 3 km vanaf Gansbaai geleë. Die gastehuis is stapafstand van die hawe af wat bekend is vir haaihokduikavonture en walviskyk-avonture. By Aire del Mar Guesthouse word gaste beder...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

White Shark Lodge is teen die see in Kleinbaai, sowat 3 km buite Gansbaai geleë. Daar is 6 kamers in die huis ? 3 met dubbelbeddens en 3 met 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n buite- en...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

Welkom by Whale n Shark Accommodation in Kleinbaai, Gansbaai. Dié gastehuis kyk uit oor die hawe van Kleinbaai, waar talle bote wegtrek vir haaihokduik en walviskyk-bootritte. Ons het 2 dubbelkamers en 2 selfsorg-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Dyks Bay, Wes-Kaap

Hierdie gastehuis is in die bekoorlike dorpie, Kleinbaai, gelee. Kleinbaai is naby aan Gansbaai in die Wes-Kaap. White Shark Guest House is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons kan haaihokduiks...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perlemoenbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Guest House is in Perlemoenbaai langs Gansbaai geleë. Dié gastehuis is 60 m van die kus met getypoele af, 1,1 km vanaf Gansbaai en 1,6 km vanaf Skulpiesbaai. Verblyf word in 4 elegante kamers gebied. Die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

On The Rocks verwelkom jou in die rustigheid en skoonheid van die natuur. Kom ontspan, herlaai en kry rus vir jou siel. Kom geniet hartlike gasvryheid soos in die ou dae, ongelooflike sonsondergange en 'n heerlike o...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Ervaar die Gees van die See... Beleef die warmte van die sonsondergange, die betowering van die walvisse en die skoonheid van die see - by Crayfish Lodge. Hierdie elegante, moderne gastehuis met 'n ware seefront i...

Vanaf
R4 895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suidkus Walvis-roete, Wes-Kaap

Romans Villa Boutique Guest House is 'n luukse gastehuis teen die see op die veilige Romansbaai Beach and Fynbos Estate aan die buitewyke van Gansbaai. Die gastehuis is die ideale basis vir gaste wat dié deel van d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za