Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Franskraal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Franskraal akkommodasie
Bladsy 7 - 52 lekke plekke om te bly
White Shark Lodge is teen die see in Kleinbaai, sowat 3 km buite Gansbaai geleë. Daar is 6 kamers in die huis ? 3 m...
Burger Strandhuis is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Kleinbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverbl...
Carol's Place is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se verblyf. Die kothuis i...
Melkhout Woud Sprokieshuis is 'n selfsorgvakansiehuis tussen die bome in 'n klein melkhoutbos in Van Dyksbaai, net ...
2 Sisters Retreat is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Van Dyksbaai in die Overberg-omgewing. Die huis beskik oo...
Great White Accommodation is in die hartjie van Kleinbaai in Gansbaai geleë. Die eenhede is net 'n hanetreetjie van...
Kleinbaai Lodge Boomlapa bied selfsorgverblyf in die kusdorp Kleinbaai in Van Dyksbaai, in 'n vakansiehuis wat sowa...
Slip-A-Way is 'n ruim selfsorghuis in Kleinbaai, ongeveer 3 km vanaf Gansbaai se middedorp. Hierdie vakansiehuis bi...
After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehu...
Villa Vue is 'n lieflike vakansiehuis wat in Kleinbaai, langs Gansbaai in die Overberg geleë is. Dié tripelverdiep...