Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Freeland Park

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Freeland Park van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Freeland Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Freeland Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Freeland Park B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Freeland Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Freeland Park B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R723
per nag (plek vir 2)
B&B in Scottburgh, Freeland park

Gee Wizz B&B and Self-catering is in die Suidkusdorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede, soos die T.C. Robertson Natuurreservaat, Scottburgh-strandkroeg, Crocworld Conservation Centre, Shark Ca...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, Freeland park

Eden River Lodge is aan die oewer van die Mahlongwa-rivier in Scottburgh aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied 'n landelike toevlugsoord met die gerief van al die nabygeleë geriewe. Eden River Lodge spog met ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Freeland park

Bare Feet Retreat B&B is ’n klein, unieke B&B in die pragtige buurt Freeland Park, Scottburgh. Die verblyf bied ’n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en Aliwal Shoal-koraalrif, 1 van die top 10-duikplekke...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Freeland Park

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Hierdie klassieke Scottburgh-tuiste is uniek versier en bied gerieflike verblyf en 'n huislike atmosfeer met persoonlike aandag aan detail en ouwêreldse gasvryheid. Ambercrest Guesthouse and Self-Catering is in 200...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein. Al 12 kamers is en suite en het lugversor...


B&Bs binne 50 km vanaf Freeland Park

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Pennington, KwaZulu-Natal

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte. I...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
B&B in Winklespruit, Amanzimtoti

Marmin B&B bied B&B-verblyf in Winklespruit, 'n klein kusdorpie noord van die Ilovorivier-monding in KwaZulu-Natal. Marmin B&B het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers. Die eerste kamer het 'n ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za