Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R4 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad Middestad, Stadskern

The Capital 15 on Orange bied B&B-verblyf in die Tuine in Kaapstad. Die hotel bied 'n gerieflike basis vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by The Capital 15 on Orange word in verskillende hotelkamers en w...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Wilton Manor is in die geskiedkundige voorstad Groenpunt geleë, in die stil Croxteth-straat met uitsigte oor Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront, plaaslike restaurante en kroeë is stapafstand en die middestad is...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Rodge Lodge is ’n knus gastehuis in sentrale Kaapstad. Dit is in die kleurvolle, ouwêreldse Moslem-Maleise kwartier, wat in Kaapstad as die Bo-Kaap bekend staan, geleë. Dit is net onder Seinheuwel waar die Midda...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is in Oranjezicht, Kaapstad geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Tafelberg, Kaappunt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuine, Stadskern

Solmor Mansions is in die Tuine in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, strande, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Esperanza Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word aan die voet van die wêreldbekende Tafelberg, net 5 minute van die middestad af. Esperanza is ideaal geleë vir gaste wat die uiteenlopende be...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in De Waterkant, Wes-Kaap

Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt in Kaapstad. Geniet die skouspelagtige uitsig op Tafelberg van die dakterras af. Die Atlantiese Osea...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Stadskern

Himmelblau Boutique Bed and Breakfast is 'n klein en privaat B&B met baie karakter. Die opgeknapte Victoriaanse huis is in Oranjezicht in Kaapstad en bied 3 unieke gastekamers. Elke gastekamer het 'n ekstra lang k...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in De Waterkant, Wes-Kaap

Purple House B&B is 'n klein gastehuis in De Waterkant, die deel van sentraal Kaapstad wat meer en meer gewild raak onderbesoekers van reg oor die wêreld. Dit is modern, veilig en het restaurante, winkels en klubs....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Fresnaye B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Fresnaye akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fresnaye akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]