Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 50 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R1 079
per nag (plek vir 2)
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

GSM on Sunset Beach bied gerieflike B&B-verblyf in Sunset Beach in Milnerton. Dié gastehuis is net 82 m vanaf die strand vanwaar gaste 'n uitsig op Tafelberg en oor die baai kan geniet. Die gastehuis het 'n swemba...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

A Special Little Place in Constantia is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Constantia, Kaapstad. Die perseel is slegs 'n rit ver vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. Dié gaste-su...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton, Wes-Kaap

Cinnamon House Bed & Breakfast in in Milnerton, Kaapstad, 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, strande, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede in die omtrek soos Tafelberg, Kaapp...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hout Bay, Wes-Kaap

The Hout Bay Hideaway bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai. Dié klein, luukse oord is tussen die geelhoutbome, palmbone, wilde olywe en proteas geleë en het 'n uitsig op die berge. Die verblyf is net 1,7 km van...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in di...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Thornton, Wes-Kaap

Bonani B&B in Thornton word omring deur die Grand West Casino, die winkels en kroeë van Goodwood, Old Mutual, Pinelands en die industriële area, Epping. Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites waarin daar 2 volwa...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Thornton, Wes-Kaap

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Caxton Manor is in die hartjie van die pragtige Constantia-vallei geleë en bied uitstekende verblyf vir sakereisigers en die vakansiegangers. Caxton Manor beskik oor 7 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste. Al d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Fresnaye B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Fresnaye akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fresnaye akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]