Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Cape Nelson is ideaal geleë in Seepunt binne stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand. Verder is dit naby aan die nagklubs, stadskern, KIKS, die V&A Waterfront, Tafelberg en die beste strande in Kaapsta...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Devonport House is in Tamboerskloof, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Die s...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

35% af Aanbod!
VanafR2 360
R1 534
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rooms with Views bied verblyf in ’n pragtige privaat huis in Higgovale, Kaapstad. Die perseel is naby busroetes, Langstraat, restaurante en strande. Verblyf word in 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer gebied. Die kam...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Ankerview Guest House bied B&B-verblyf in Groenpunt. Die gastehuis is naby Kaapstad-stadion, V&A Waterfront, die middestad, Virgin Active-gimnasium en die promenade in Seepunt. Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat ...

Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Drie Ankerbaai, Groenpunt

Anchor Bay Guest House skuil teen Tafelberg in Drieankerbaai en bied gerieflike verblyf en gasvryheid. Die gastehuis is naby gewilde restaurant en Seepunt se kuierplekke. Verblyf word in 4 gastekamers gebied. Elke...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Uitsigte, goeie ligging en 'n ontspanne atmosfeer is wat jy hier kan verwag. Hoog op in die historiese Maleise Kwartier, met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Kaapstad, bied Upperbloem bekostigbare, luukse akko...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Stadskern

The Cape Colonial is 'n gevestigde gastehuis in die hartjie van Kaapstad en bied aan gaste 'n ideale plek vanwaar Kaapstad en die omliggende areas verken kan word. The Cape Colonial is 'n Victoriaanse dorpshuis wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Fresnaye gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Fresnaye akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fresnaye akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]