Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Atlantiese Seekus

The Winchester Hotel is teen die prentjiemooi Seepunt Promenade geleë en front na die Atlantiese Oseaan met Tafelberg as agtergrond. Die hotel is 'n ikoniese seefront-hotel met 'n ryk geskiedenis en Kaaps-Hollandse...

Vanaf
R4 315
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Winchester Mansions is teen die gewilde Seepunt-promenade geleë met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net enkele minute van die V&A Waterfront af, en 'n gratis pendeldiens soontoe word aangebied. Die oors...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Derwent House Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die lewendige Tamboerskloof- en Tuine-woonbuurt. Die hotel meng historiese bekoring, kontemporêre Afro-sjiek-styl en moderne geriewe om 'n u...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Blackheath Lodge is 'n Victoriaanse dubbelverdieping-gastehuis teen die voet van Seinheuwel, 'nhanetreetjie vanaf die stad, die Waterfront en welbekende strande af. Stylvolle slaapkamers, uitstekende persoonlike die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 446
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word deur kroeë, eetplekke en vermaak omring en die V&A Waterfront en strande is net 10 minute ver. Di...

Vanaf
R2 314
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

La Grenadine Petit Hotel is 'n elegante plaasgebou uit die 19de eeu in 'n tuin met antieke tafels en stoele onder ou granaat-, koejawel-, avokado- en olyfbome. Die hotel skuil in die besige deel van Kaapstad, Tuine....

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf. Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Retreat is 'n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, 'n buurt in Kaapstad wat veral bekend is vir sy pragtige strande, prentjiemooi landskappe, restaurante, luukse huise en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bo-Kaap, Stadskern

Signal Hill Lodge bied gastekamers en is ideaal geleë teen die hange van die Seinheuwel Natuurreservaat met 'n uitsig oor die Kaapse middestad en die veraf Tafelbaai-hawe-area. Die boetiekhotel is die perfekte basi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Fresnaye hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Fresnaye akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fresnaye akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]