Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye

Barry Hall Apartments is in 'n stil voorstedelike straat in Fresnaye geleë, en is die ideale basis vir 'n heerlike wegbreek in Kaapstad, naby die strande van Kampsbaai en Clifton, die V&A Waterfront en die middesta...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Die stylvolle Afribode's Fresnaye Vogue is 'n drieslaapkamerwoonstel met 2 badkamers in Fresnaye, een van die mees gesogte voorstede aan die Atlantiese kusgebied van Kaapstad. Afribode Algarkirk is in 'n gesogte hoe...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye

Dié lieflike woonstel in Fresnaye in Kaapstad bied gehalte-verblyf aan 'n sakereisiger of paartjie. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ateljeewoonste...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye

Monte Leone Self-catering is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel teen die hange van Leeukop in Fresnaye, Seepunt. Dié lieflike, Victoriaanse woonstel is 5 minute vanaf winkels, restaurante, strande en and...

Vanaf
R14 705
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Fresnaye

Avenue Le Hermite House is in Fresnaye geleë en is 'n lieflike huis vir 10 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers wat die gebruik van 4 badkamers deel, waarvan 3 en suite is. Die kamers het elke...

Vanaf
R10 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

La Paradis is 'n drieverdiepinghuis met 3 slaapkamers in Fresnaye. Hierdie pragtige, boetiek-styl huis is losstaande, goed ingerig en bied rus vir jou siel en privaatheid in 'n baie huislike omgewing. Dit is stapafs...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R7 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Residence is in Bantry Bay geleë. Hierdie kusgebied is gesog omdat dit asemrowende sonsondergange bied en boonop windbeskut is. Dit is ook die ideale plek om te bly as jy Kaapstad vir verken. Bantry Bay ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ocean View Apartment is in die gewilde Seepunt-voorstad van Kaapstad geleë, naby die Promenade en 'n rits restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Atlantiese Seekus

Quendon D4 is ’n luukse selfsorgwoonstel in ’n moderne woonstelgebou. Hierdie kompleks is net langs Seepunt se hoofpad en binne stapafstand vanaf kroeë, restaurante winkels en banke. Hierdie woonstel is geskik...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Quendon D1 is in Seepunt in Kaapstad wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, strande, wynproegeleenthede, branderplankry, voetslaanroetes, en ikoniese besienswaardighede soos die Seepunt-promenade, Sea Point Pavil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fresnaye selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Fresnaye akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Fresnaye akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]