Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 675 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 675 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Gariepdam

Driekwartblou Guest House en Venue is op 'n skaapplaas, loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan vanaf die stoep besigtig word. Driekwartblou is ongeveer 30...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Puzzles Guest House is op die randjie van die koppie in Gariepdam in die Vrystaat. Die gastehuis se verblyf is gemik op oornagreisigers. Die koppie voor die gastehuis verseker 'n stil, rustige atmosfeer met min verk...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Gariepdam

Morning Glory Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas, die Gelykfontein Stoetery (Van der Walt sedert 1884). Die gastehuis bied bekoorlike suites en is naby Venterstad in die Karoo-hartland in die Oos-Kaap geleë....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 km noord van Colesberg in Sentraal Suid-Afrika geleë. Die gastehuis bied...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Gariepdam

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe. Akkommodasie is beskikbaar ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Tzamenkomst River Lodge is in die mooi Gariep Eco Reserve op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Verblyf wor...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil. Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 go...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Edelweiss B&B is naby die reuse Gariepdam, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng geleë, net 5 km van die N1 af. Ons bied goeie waarde vir geld in dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons skoon, gerieflike akkommodasie ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 33 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Gariepdam

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asseblief dat 'n 5,1 km lange grondpad na die instansie lei. Die gastehuis bied 'n lieflike plaasatmosfeer en is omring met die pragti...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing. Verblyf wo...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Figtree is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of sakereisiger. Dit is naby die N2-hoofweg, winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie gastekamer is geskik vir tot 3 gaste....

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Mimosa Guest House is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Ons is naby vulstasies, winkels, restaurante en die N1-hoofweg. Die gastehuis...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Raak ontslae van die langpadlas, beleef die vrede, vars lug en helder hemelruim van die Karoo. en sluit by ons aan vir 'n rustige oornagervaring. Al ons kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, lugversorging...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks is 'n ten volle gelisensieerde gastehuis met al die nodige dienste. Die gastehuis is in 'n stil deel van Colesberg oorkant die tennisbane geleë en is deur AA Travel as "Superieur" geklassifiseer. The ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Die Afrikaanse definisie van die woord "Sawadee" is "ek groet jou". In die laaste paar jare het Colesberg 'n oornagplek geword waar ons mense ontmoet en 'n rusplekkie bied voor hulle hul reis hervat. Mense kom van K...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryhe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Moeg vir die stadsgedruis? Dan is Hazeldene in Colesberg nét wat jy nodig het. Hazeldene is een van die eerste huise wat in Colesberg gebou is en het 'n ryk geskiedenis, veral tydens die Anglo-Boereoorlog. Die huis...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Gariepdam gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Gariepdam akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Gariepdam akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za