Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 675 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 675 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Gariepdam

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Burgersdorp, Oos-Kaap

DeKat Selfsorg is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf beskik oor 5 selfsorg eenhede. Die geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, storte, toi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Kudu Haven bied gerieflike selfsorgverblyf aan 9 gaste op 'n plaas net 27 km van Middelburg in die Oos-Kaap af. Dié plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die s...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Burgersdorp, Oos-Kaap

Oaktree is in Burgersdorp aan die voet van die Stormberge. Hierdie selfsorg-eenheid, wat op 'n residensiële eiendom geleë is, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gekombineerde slaaparea, kombuisie en 'n privaat ...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Beaconsfield Farm bied plaasstyl-verblyf in die Hofmeyr-omgewing. Die kothuis is in 'n pragtige parkagtige tuin en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die ligging is rustig en stil. Die kothuis het lugversorging en is...


Selfsorg-eenhede binne 200 km vanaf Gariepdam

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Family Guest House bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende in Middelburg, Oos-Kaap. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en h...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Art Deco Villas is in die sonderlinge dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Middelburg is in die middel van die land en 'n ideale oornagplek Verblyf word gebied in 3 gastekamers, albei met sy eie privaat ingan...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Marie se Huisie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié bekoorlike Karoo-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 verkieslik vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer,...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Carochalet is in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit is in die middel van Suid-Afrika en is 'n ideale oornagstop. Verblyf is beskikbaar in 6 basiese selfsorg-eenhede en 5 ongemerkte kampplekke. Die eenhede het óf '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

10 on Richmond is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in die bekoorlike dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Die kothuis is in die Vict...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Halway Rest is in Middelburg in die Oos Kaap geleë en is die ideale oornagplek vir 4 gaste op die N9- en N10-roete. Halfway Rest bied 2 oopplan-eenhede met slaapplek vir 8 gaste in totaal. Halfway Rest 1 het 'n d...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Lavinir is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers, ’n klein gesin of ’n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R2 670
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Welgeval Farmstay is 'n lieflike, selfsorgplaashuis tussen Smithfield en Reddersburg in die Vrystaat. Dié plaashuis is volledig ingerig vir gerieflike verblyf. Die plaas is perfek vir 'n gesin op soek na 'n rustige...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vanderkloof, Noord-Kaap

House on Suikerbossie is die bekoorlike dorpie Vanderkloof op die oewer van die Vanderkloofdam geleë. Die verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n aparte woonstel. Dié losstaande huis het slaapplek vir 6 gaste en be...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vanderkloof, Noord-Kaap

Croilia Bay Cottage is in die vakansiedorpie Vanderkloof op die Vanderkloofdam in die Noord-Kaap. Die tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike selfsorgverblyf met direkte en privaat toegang tot die dam. Dis ideaal vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Welkom by die Gariepdam selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Gariepdam akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Gariepdam akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za