Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 675 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 675 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Gariepdam

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Die Rondawel is op 'n plaas sowat 6 km buite Trompsburg, 'n dorpie net langs die N1, geleë. Die Rondawel-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met sla...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers. Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat ge...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs die S127 Smithfield gruispad. Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg-eenhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Vredevlei is 'n bekoorlike huis wat op 'n produserende plaas naby Trompsburg geleë is. Daar is slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en daar is 'n rondawel ook. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hillston Farm bied selfsorg-plaasverblyf is op 'n werkende plaas naby Middelburg in die Oos-Kaap. Die plaas is die ideale bestemming vir sterrekyk. Daar is meer as 'n honderd voëlspesies om te sien, insluitend die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Burgersdorp, Oos-Kaap

DeKat Selfsorg is in Harmonie, aan die buitewyke van Burgersdorp en bied gehalteverblyf in 'n rustige omgewing. Die verblyf beskik oor 5 selfsorg eenhede. Die geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, storte, toi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Kudu Haven bied gerieflike selfsorgverblyf aan 9 gaste op 'n plaas net 27 km van Middelburg in die Oos-Kaap af. Dié plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die s...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Burgersdorp, Oos-Kaap

Oaktree is in Burgersdorp aan die voet van die Stormberge. Hierdie selfsorg-eenheid, wat op 'n residensiële eiendom geleë is, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gekombineerde slaaparea, kombuisie en 'n privaat ...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Beaconsfield Farm bied plaasstyl-verblyf in die Hofmeyr-omgewing. Die kothuis is in 'n pragtige parkagtige tuin en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die ligging is rustig en stil. Die kothuis het lugversorging en is...


Selfsorg-eenhede binne 200 km vanaf Gariepdam

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Family Guest House bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende in Middelburg, Oos-Kaap. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Gariepdam selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Gariepdam akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Gariepdam akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za