LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Garsfontein
4.4/5
volgens 73 resensies

Lees regte resensies van Garsfontein van 73 geverifieerde gaste

Indien jy Garsfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Hotelle in Garsfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garsfontein Hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garsfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garsfontein Hotelle

1 uit 25 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Hotelle









Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 2 mense

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel, net 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino. Verblyf is beskikbaar in verskeie woon...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 2 mense
Jy sien net 1 uit 25 moontlike resultate Verwyder jou filter om meer resultate te sien

Verblyf binne 10 km van Garsfontein
Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsge...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Angel's Place is 'n toevlugsoord vir liggaam en siel met al die geriewe wat 'n sakereisiger benodig. Hierdie boetiekhotel bied luukse Angel-...

Afrikaans
Veilige Parkering
Restaurant op Perseel
Afrikaans
Veilige Parkering
Restaurant op Perseel
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

The Willows Boutique Hotel is op 'n 2 hektaar landgoed teen die Bronberg Natuurreservaat in The Willows, Pretoria. Die hotel is rustig, geri...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kame...

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense

Regency Hotel Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkel...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense

Town Lodge Menlo Park is in die luukse buurt, Menlo Park, in Pretoria geleë. Die hotel het 106 kamers waaronder 'n aantal kamers met lugver...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Br...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

City Lodge Hotel Lynnwood is in die Lynnwood Bridge Kompleks in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflik naby verskeie besighede, winkels, eetpl...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Garsfontein Hotelle blad - loer bietjie na ons lekker versameling van Hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Garsfontein akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Garsfontein akkommodasie soek. Wanneer jy die beste Hotelle gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem