Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

George South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George South bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

George Suid

Emanuel Overnight

"George is 'n pragtige plek wat jou sal verbaas wat hy als bied."

George Suid

Robin's Rest and Lilly's Rest

"Die beste plek om vakansie te hou. Stil, skoon, veilig, naby alles ─ net fantasties."

George Suid

Rustverseker

"Dis 'n baie rustige omgewing."

George Suid

20 On Palgrave

"Pragtig dorp."

George Suid

20 On Palgrave

"Lekker om daar vakansie te hou en die plek is baie mooi skoon."

George Suid

20 On Palgrave

"Dit is lekker stil, en lekker vir jy en jou eggenoot om n bietjie rustigheid te hê."