Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Bodorp (11)
Campher's Drift (18)
Heatherlands (20)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (237)
B&Bs (19)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (167)

Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 341 resensies
Lees regte resensies van George van 341 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Hotelle

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
30% af Aanbod!
VanafR1 270
R889
per nag, vir 2 mense
Hotel in George

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp, George

17OnWellington Suites bied jou 'n opwindende nuwe benadering tot B&B- en selfsorg-verblyf. Die suites is in George geleë, na aan die sakedistrik en al die natuurlike wonders van die Tuinroete. Daar is ook baie avon...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heroldsbaai, George

Oubaai Hotel Golf and Spa is ideaal geleë tussen die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge in Heroldsbaai, die ideale bestemming vanwaar die bekende Tuinroete verken kan word. Oubaai Hotel Golf and Spa is 8,3 km va...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 234 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf George

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Far Hills Hotel kyk uit oor die asemrowende Outeniekwaberge met sy golwende voorheuwels. Die hotel is in die stad George in die Wes-Kaap wat gewild is as vakansie- en konferensiesentrum, as't ware die Tuinroete ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge op die Tuinroete. Verblyf by Fairy Kn...

Vanaf
R2 720
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Views Boutique Hotel en Spa op 'n strandfront-duin in Wildernis en bied ’n panoramiese uitsig op die strand en oor die oseaan. Gaste kan die beeldskone uitsig vanaf die restaurant, die skemerkelkie-dek of die ...

25% af Aanbod!
VanafR2 420
R1 815
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Shangri-La Manor word deur gaste as die juweel van die Tuinroete beskryf. Dié gastelodge is 4 ure se ry van Kaapstad af en is die ideale wegbreekplek vir 'n rustige naweek of welverdiende weeksdagwegbreek op die Tu...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hartenbos, Mosselbaai

Die Riviera Hotel is aan die oewer van die Hartenbosrivier binne die wonderlike skoonheid van die Tuinroete geleë en is bekend nie net vir sy skilderagtige omgewing nie, maar ook vir sy uitstekende diens en vriende...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekp...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die George hotelle blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof George akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte George akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za