Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 716 resensies
Lees regte resensies van George van 716 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in George

ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete se gewildste besienwaardighede: van Oudtshoorn en die Kango-grotte, tot Mosselbaai se bekende Dias-...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Lodge in George

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n uiters rustige, natuu...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 233 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf George

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Owl's Inn Country Villas is op die Tuinroete se pragtige platteland geleë, net 2 minute se ry van die N2 af op 'n plaaspad. Gaste kan see-uitsigte in die verte van die dek af geniet. Dit is net 1,2 km van Glent...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oor in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Verblyf bes...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese Oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hier...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Waterside Lodge is in Wildernis in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Wildernis-strand, Wildernis Nasionale Park ...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Village @ Botlierskop is 'n gesinsvriendelike lodge met 'n pragtige uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge. Die lodge is op die Kleinvlei-plaas geleë, wat nou deel is van die skilderagtige Botlierskop Wildre...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Outeniquabosch Lodge is op 'n krans aan die oewer van die Brandwagrivier in Brandwacht, Hartenbos geleë. Hierdie unieke lodge bied die rustigheid wat 'n mens verlang tydens 'n wegbreek of vakansie en daar is ook 'n...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Lodge in Santosbaai, Die Bakke

Die Santos Express Train Lodge is teen Santosstrand in Mosselbaai geleë, en dit is definitief een van die mees eksentrieke blyplekke. Hierdie regte trein bied asemrowende see-uitsigte vanuit al die kajuite. 'n Heer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ruiterbos, Tuinroete

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Di...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Hartenbos Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas sowat 15 km vanaf Hartenbos se middedorp. Die lodge is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Verblyf by Hartenbos P...

Vanaf
R2 390
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die plaas is op die Tuinroete en in die oop spasies van die Klein Karoo geleë en die Outeniekwa- en Swartberge dien...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 244
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cango Wildlife Ranch af. Die Swartbergpas is 28 km ver en daar is verskeie besienswaardighede in die omt...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mount Noah Lodge skuil op 'n krans in Oudtshoorn en bied unieke seiljagverblyf op droë land. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Klein-karoo, sowel as op die Swartberg- en Outeniekwabergreeks. Daar is 'n rits ...


Wildsplase binne 100 km vanaf George

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge aan die oewer van die Goukammarivier omring deur inheemse woude. Dié magiese paradys is sentraal geleë en naby die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Segdefield...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Welkom by die George wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof George akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte George akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za