Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Gillitts

4.3 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Gillitts van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Gillitts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Gillitts.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gillitts selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gillitts Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gillitts Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf word gebied in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoë plafon. Die dak is deursigtig sodat gaste onder die sterre kan sl...

Vanaf
R1 783
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gillitts

Rooseveldt Reside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en op die eienaars se woonerf in 'n residensiële gebied, Clifton Park, in Gilitis geleë is. Die woonstel is ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Gillitts

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Chelmsfordville

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest Park, Hillcrest

Springside House bied gasteverblyf in Hillcrest. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan jy die besienswaardighede in die Vallei van 'n Duisend Heuwels kan verken. Verblyf by Springside House word aangebied ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest Park, Belvedere

La Casa Nostra Villa Rose Garden is 'n pragtige gastekamer in 'n outentieke Italiaanse styl-villa in die Hillcrest-omgewing in KwaZulu-Natal. Die kamer vang die atmosfeer van Italië vas en word omring deur outentie...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Assegay, Hillcrest

Pet-friendly Pendennis is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel van sowat 'n hektaar in Hillcrest. Die eiendom het die ideale ligging naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing. Verblyf wor...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Clifton Country House is op 'n landgoed van 150 hektaar geleë, met panormaniese uitsigte oor die Giba-kloof. Die rustige plattelandse plekkie is net 20 minute van Durban en Pietermaritzburg af, en ook net 2 km vana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]