Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Gillitts

4.3 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Gillitts van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Gillitts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Gillitts.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gillitts selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gillitts Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gillitts Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Gillitts

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Everton

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

Vanaf
R805
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Assegay, Vallei van 'n Duisend Heuwels

@ 47 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis in Assagay, naby Hillcrest. Hierdie eenslaapkamer-kothuis bied 'n knus en rustige atmosfeer en het sy eie ingang. Die eienaars woon op die perseel, maar in 'n a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Riding, Botha's Hill

Padley’s Rest bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in West Riding, Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 'n paar trappies wat na die eenheid lei en dis op die eienaar se ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botha's Hill, Assegay

Maidstone Mews bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe met pragtige tuine in Assagay, in die Vallei van die 1000 Heuwels-streek, net 20 minute se ry van Durban af. Maidstone Mews is gerieflike naby moderne geriewe, ma...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Pinetown

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Assegay, Alverstone

Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

The Waters is geleë in Summerfield, buite Hillcrest. Dit bied gehalteblyplek en is ideaal vir sakesreisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike plek om oor te slaap. Verblyf word in 2 eenhede naaml...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Littleviews Self-catering Guest Cottage is in 'n rustige omgewing op 'n klein perdeplasie met pragtige uitsigte. Die kothuis is in Summerveld in die buitenste, westelike dele van Durban en is ideaal vir perderuiters...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]