Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Glen Marais

3.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glen Marais van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Marais besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Glen Marais.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Marais B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Marais Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Marais B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Marais

Grace Tour and Guesthouse bied B&B-verblyf in Kempton Park, net 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis bied 6 afsonderlike kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. E...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Allen Grove, Glen Marais

Boomerang Bed & Breakfast is 'n splinternuwe B&B-instansie met 5 en suite-slaapkamers! Ons is 10 minute weg van die lughawe en net 5 minute se stap van die plaaslike winkels en restaurante af. Die Gautrein-bushalte...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Glen Marais

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Johannesburg

Marechelle Country Estate bied B&B-verblyf in Kemptonpark en is sentraal geleë, slegs 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die dorp spog met 'n verskeidenheid doendinge van winkelsentrums, waterparke, en ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Unit 1913 is in Kempton Park in die Serengeti Gholf- en Wildlandgoed geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesing of 'n groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaar...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Welkom by Africa Ekhaya! Jou huis weg van die huis af. Die eienaars, Andre en Ina, verwelkom alle gaste in persoon by hulle knus B&B in Kemptonpark. Die kamers is verwelkomend en gemeubileer met alles wat jy sal b...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Bit O' Bush of 'Die Bietjiebos' is 'n gerieflike B&B in Kemptonpark slegs 3 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af met 'n afgesonderde, maar baie sentrale ligging. Dit is ideaal vir vakansie- en sakereisige...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Gauteng

Golden Quilt Accommodation is in Kempton Park geleë. Heelwat winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en O.R. Tambo is in die omgewing geleë, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelui....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Birchleigh North

Bella Moon B&B is in die Birchleigh-buurt in Kemptonpark, 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die B&B se ligging bied toegang tot die hoofweë en is halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Die B&B bie...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Bonaero Park

Michelle's is 'n gerieflike kamer vir 2 gaste in Bonaero Park in Kemptonpark Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Koffie, tee en WiFi is b...

Vanaf
R833
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Bonaero Park

Airport Tower Lodge bied B&B-verblyf in Bonaero Park in Johannesburg. Dié lodge is ideaal geleë en is 8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Airport Tower Lodge beskik oor 4 kamers wat individueel versier ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glen Marais B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Glen Marais akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glen Marais akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za