Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Glen Marais

3.8 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Glen Marais van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Marais besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Glen Marais.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Marais selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Marais Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Marais Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais

Windmill Inn bied selfsorgverblyf in Glen Marais, 'n woonbuurt in Kempton Park. Dis gerieflik geleë naby die lughawe en winkelsentrums. Dié oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is op die eienaar se perseel ge...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Glen Marais

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Hebron is in Bredell in Kempton Park geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

Whistling Thorn Unit 1912 is in Kempton Park op die Serengeti Golf and Wildlife Estate en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Allen Grove, Kemptonpark

Allen Grove Self-Catering is in Kemptonpark in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en diegene wat op soek is na lekker oornagverblyf. Dit is 'n selfsorg-gastehuis. Die huis is slegs 10 minu...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pomona, Johannesburg

The Padd is 'n veilige, privaat selfsorg-eenheid wat op 'n 1012 hektaar-perseel in Brentwood Park AH, sowat 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë is. The Padd is 'n ruim, gerieflike spasie w...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

A Bientot is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in 'n stil buurt in Kempton Park. Die woonstel is gerieflik gemeubileer en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid he...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Friedman Stad Lodge is in Kemptonpark, Johannesburg geleë en is net 3 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Ellispark-stadion. Dit bied gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing met 'n privaat ing...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

African Rose Guest House is in 'n stil buurt van Kempton Park binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is naby die lughawe en die ideale basis vanwaar jy Suid-Afrika kan verken. Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhed...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Place on Charles is 'n selfsorggastehuis wat op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Bredell A/H geleë is. Dit is net 14 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word gebied in 2 eenhede en daar is slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Confluence at 2nd is 'n gastehuis op die eienaar se eiendom, in Kempton Park. Die eenheid is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n tussenstop op pad na verskeie bestemmings, of vir sakereisigers wat na aan geriewe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Wooden Creek Estate is op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park geleë en bied gerieflike eenhede. Gaste kan die Asian Kamer, die Country Kamer of Die Shack bespreek. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Linne...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR955
R812
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Birch Acres, Restonvale

Badger Burrow Rustic Cottage bied verblyf op die eienaar se perseel in Kempton Park. Dié groot dorp is die tuiste van verskeie winkelsentrums, Emperor's Palace met teaters en restaurante en die besigste lughawe in ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kemptonpark, Bonaero Park

Blueberry Place is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste wat in Bonaero Park in Kempton Park geleë is. Die moderne eenheid bied 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en die hoofbadkamer is ing...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

U-lala bied gehalte-verblyf in Van Riebeeck Park, 'n stil voorstad van Kemptonpark. Dis naby talle winkelsentrums, en Emperor’s Palace met teaters en restaurante. Dis ook naby die besigste lughawe in Afrika, O.R. ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid is op di...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Airport Nightstop is in Kempton Park geleë, sowat 5 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons gerieflike selfsorg-eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer het 'n selfsorg-...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kemptonpark, Bonaero Park

Airport Rose Apartment is 'n skoon en moderne selfsorg-woonstel in 'n privaat woning, maar met 'n aparte ingang. Dis in Bonaeropark, Kemptonpark, naby OR Tambo Internasionale Lughawe geleë. Die woonstel is op die ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Norton's Home Landgoed, Benoni

Summer Garden Self-Catering Townhouses is sentraal in Benoni geleë en is na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Boksburg en ander hoofroetes. Dié dorpshuise word besit en bestuur deur Summer G...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in Northmead, 'n woonbuurt in Benoni. Dit is gerieflik geleë, minder as 20 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is op die eienaar se perseel geleë. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rynfield AH, Benoni

32 Delheim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks aan die buitewyke van Rynveld in Benoni. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Glen Marais selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Glen Marais akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glen Marais akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za