Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Glencairn Heights

4.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glencairn Heights van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Glencairn Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn Heights selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Heights Selfsorg-eenhede

40 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 488
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, 'n voorstad aan Valsbaai se kant van die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie is omring deur bergagtige terrein en spog met een van die veiligste swemstrande in...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Studio Apartment is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Vishoek in die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie word omring deur pragtige berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad. Dié woons...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 275
R1 084
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Garden Apartment is 'n selfsorg-woonstel in Vishoek in Valsbaai. Hierdie kusdorpie is omring deur ruig berge en spog met een van die veiligste swemstrande in die Kaap. Die woonstel bied slaapplek vir 4 mense en be...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Dolphin's Rest is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, aan Valsbaai se kant, in die Kaapse Skiereiland. Hierdie kusdorpie word omring deur ruwe berge en spog met een van die gewildste swemstrande in Kaapstad. Die woonst...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

K&D's is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Vishoek, 'n tydlose kusdorp en gewilde toeristebestemming aan Kaapstad se Valsbaai-kus. Dié ouwêreldse vissersdorp is bekend vir sy wit sandstrande, warm Indie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glencairn Heights

Bay Vista Garden Flat is 'n ruim en uiters gemaklike, privaat woonstel op die grondvloer, onder die hoofhuis, met lieflike see-uitsigte. Dit is in Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, geleë. In ons inheemse tuin...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glencairn Heights

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat volledig gemeubileerd is en op die piek van die Glencairn Heights geleë is. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Simonstad se hawe en omgewing. Di...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Echo Cove is 'n selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike Vishoek, in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied 'n asemrowende uitsig oor die see en omliggende area. Dis ongeveer 1,3 km vanaf die Vishoek strand. Die tripelver...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vishoek, Glencairn Heights

Amalfi Villa is 'n rustieke selfsorg-vakansiehuis in Vishoek, Kaapstad. Dit is ongeveer 1,3 km van die strand af en bied 'n pragtige uitsig oor die see en die area. Dié dubbelverdieping huis bied slaapplek aan 10 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glencairn Heights selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Glencairn Heights akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glencairn Heights akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]