Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (3)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana

Melkhoutkloof Guest House bied 4 elegant gemeubileerde dubbelkamers met en suite-badkamers (bad en stort) in die stil, rustige seekant-oord Outeniekwastrand in Glentana. Dis ongeveer halfpad tussen Mosselbaai en Geo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana

Two Sunsets B&B is in Outeniquastrand geleë en is 'n kuswegbreek-juweel naby die Groot-Brakrivier. Outeniquastrand is tussen George en Mosselbaai versteek en een van 'n paar kleiner dorpies langs hierdie ongerepte ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
B&B in Glentana

Glentana Holiday House 35458 is ’n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n huis in Glentana. Slegs die boonste verdieping van die huis is beskikbaar vir verblyf. Die onderste verdieping word aan langte...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 44 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Glentana

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Heroldsbaai, George

Waves Of Grace is in Heroldsbaai en B&B-verblyf ongeveer 10 km vanaf George Lughawe. Dit is naby die strand en is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Dié B&B bestaan uit suites, elk met 'n priva...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
B&B in Heroldsbaai, George

Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand. Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n priva...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Heroldsbaai, George

Heroldsbay Sea View bied gerieflike verblyf ideaal vir gholfspelers, sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat vir 'n naweek wil wegbreek. Dié B&B is in Heroldsbaai, het 'n mooi uitsig en is naby die strand. ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...


B&Bs binne 50 km vanaf Glentana

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die su...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Blanco, George

Déjà Vu Equestrian and Cottages skuil op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van George. Dit is aan die voet van Outeniekwaberge, met 'n betowerende uitkyk oor die Indiese Oseaan. George is die ideale basis vanwaa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Blanco, George

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club. Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glentana B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Glentana akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glentana akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]