Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (3)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Glentana

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Arbour1 Guesthouse is 'n gastehuis en is sentraal geleë in die Heatherlands-woonbuurt met boomlanings in George. Die gastehuis is langsaan die N12 geleë en bied ideale verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers....

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

George Lodge International bied gerieflike verblyf wat in al jou reisbehoeftes sal voorsien, van sakereise tot romantiese wegbreke, van gesinsvakansies vol doendinge tot privaat ontspanning. George Lodge Internati...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

Die Waenhuis Gastehuis is 'n lieflike gastehuis in Caledonstraat in George. Dié huis is 170 jaar oud en bied 11 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n unieke styl en karakter, met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens e...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

No.10 Caledon Street Gastehuis is geleë in 'n pragtige, groot tuin in George op die Tuinroete. Die omgewing is luisterryk en rustig. Die ruim kamer is lugtig, kry baie son en lei na balkonne met wonderskone uitsi...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Whispering Oaks bied B&B- en selfsorgverblyf in Caledonstraat in George-sentraal. Die gastehuis het 'n nuwe, moderne invloed en doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. Verblyf by Whispering...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

Mountain Dew Guest House is in een van die bekoorlikste ou strate van George geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing. Ons is naby die sakekern, restaurante, gholfbane en die botanies...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Clementine Guest House is 'n B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk smaakvol versier is. Die kamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

Caledon23 Country House is in die bekoorlike Camphersdrift-woonbuurt in die voorheuwels van die Outeniquaberge in die hartjie van die Tuinroete geleë en is stapafstand van George se middedorp af. Die slaapkamers i...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in George, Tuinroete

Camphers Guest Rooms bied praktiese en skoon verblyf in Glen Barrie, George, teen die voet van die Outeniekwaberg. Die eiendom is naby die dorp en verskeie restaurante en dis net 600 m vanaf die George Hospitaal en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Glentana gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Glentana akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glentana akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]