Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (3)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Selfsorg-eenhede

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 580
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Glentana

Rest a Bit at Glentana is in Glentana, 20 km suid van George op die Tuinroete geleë. Die omgewing is ook bekend as die mees gematigde klimaatstreek in die land en dis selde warmer 28 grade. Van die beste gholfbane ...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana

Die Fijnbos bied gehalteverblyf in Glentana aan ’n gesin of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 eenhede aangebied naamlik...

Weeksdag-aanbod!
VanafR1 750
R1 167
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

Pearl White Sands is in die kusdorpie Glentana tussen Mosselbaai en George. Pearl White Sands is in 'n privaat doodloopstraat en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 privaat woonstelle. Gaste kan pragtige see-uitsig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana

Bergland Vakansiehuis is in Outeniquastrand/Glentana, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besiensw...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

The Cabin is in Outeniqua Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Let daarop dat die eienaar op die ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

Outeniqua Strandhuis bied selfsorgverblyf in 'n pragtige selfsorghuis in Outeniekwastrand in Grootbrakrivier en spog met lieflike see-uitsigte vanaf die huis. Hierdie lieflike huis is geskik vir 8 volwassenes en 2 ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glentana

BayDream Family Holiday Home is in Outeniqua Strand in Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardigh...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

Amelia's by the Sea is in Groot Brak geleë en bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, voetslaanpaaie en wildreservate. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n besige lewe wil ontsnap. Verblyf...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glentana

180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele e...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Glentana

Villa Litori is 'n vakansiehuis in Glentana. Dié vyfslaapkamerhuis is reg op die strand en het lieflike uitsigte oor die see en strand. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, TV-kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glentana selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Glentana akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glentana akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]