Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (34)

Resensies van Golden Mile

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Golden Mile van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Golden Mile besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Golden Mile.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golden Mile selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golden Mile Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golden Mile Selfsorg-eenhede

34 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Pier Pleasure is 'n selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en is stapafstand vanaf die pragtige Goue Myl-strand. Net 30 km ver is die Weskus Mall...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile

Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is sowat 200 m van die strand af en reg by die strand se ingang. Die 4 eenhede, naamlik Living Jewel, ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Beachway on Golden Mile is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige vakansie aan die Weskus. Dié privaat woonstel is ten volle gemeubileer en is sowat 60 m vanaf Gouemylstrand in Britanniabaai, St Helenabaai...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Die Tiki Hut-woonstelle is in Britanniabaai geleë, slegs 250 m van die wit sand van die Goue Myl-strand af. Hierdie gebied is veral bekend vir sy rustige waters en ongerepte baaie. Dis die perfekte wegbreekplek vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile

SilveryBlu is 'n selfsorg-eenheid in St. Helenabaai, naby die pragtige Gouemyl-strand in 'n stil buurt. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskassi...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile

Sandy Footprints bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel met 'n privaat ingang. Dit is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaar ook woon. Die eenheid is in St. Helenabaai, net 'n paar tree van die str...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Sea Breeze is in Britanniabaai, 'n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, landskapsritte, wynproe, visvang en branderplankry. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Sea Breeze Eenheid 1 - Hoofhuis en Little Sea B...

20% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 160
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Golden Mile

27 On Ray is in Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Dié eenheid is stapafstand, sowat 400 m vanaf die strand, 90 minute vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg en d...

10% af Weeksdae!
VanafR2 750
R2 475
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Golden Mile

Botterblom Seaside Villa is 'n selfsorghuis in die kusdorp, St. Helenabaai. Dié vakansiehuis is net twee minute se stap vanaf die Goue Myl-strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede en geriewe aan...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Golden Mile

Salt Life is in 'n stil doodloopstraat net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in St. Helenabaai geleë, tussen Shelley Point en Brittaniabaai. Die woonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 3 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]