Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Golden Mile

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Golden Mile van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Golden Mile besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Golden Mile.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golden Mile selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golden Mile Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golden Mile Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile

46 Golden Mile Boulevard is 'n lieflike strandhuis wat net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in St Helenabaai geleë is. Dit is tussen Shelley Point en Brittaniabaai, en bied onbelemmerde see-uitsigte vanuit ...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Crystal Waters is in die Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë. Die kothuis is 400 m vanaf die Golden Mile-strand waar gaste verskeie watersport kan geniet. Dié vakansiekothuis beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile

11 Sanderling is 'n selfsorg-vakansiehuis in rustige St Helenabaai geleë. Dit is net 2 minute se stap vanaf die Golden Mile-strand, 'n kort entjie se ry van die OK-minimark en Spar en Die Weskus-winkelsentrum is ne...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniabaai. Die Shelly Point Gholfbaan is 5 km vanaf die strandhuis. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile

Orca Cottage is in die luilekker dorpie Britanniabaai. Dit is in 'n lieflike ontwikkeling waar die vriendelike plaaslike inwoners na mekaar omsien en besoekers met ope arms verwelkom. Dit is die perfekte huis vir 'n...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile

Villa Konstanja is in een van Suid-Afrika se mooiste areas teen die Weskus geleë. Die nuutgeboude villa is 'n selfsorg-eenheid. Die villa is ongeveer 3 minute se stap vanaf die naaste strand. Die eenheid het slaa...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile

Nege op Egret is in die Weskusdorp Britanniabaai, en bied gehalteverblyf aan 'n familie wat 'n rustige wegbreek wil geniet in 'n stil vissersdorp. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Golden Mile

Fynbos Rus bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis in St. Helenabaai. Die huis het ’n swembad en is net 200 m van die strand af. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers wat elk ’n sto...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile

Villa Zeharo bied selfsorgverblyf 300 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai. Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 2 badkamers met storte en baddens. Die eenh...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Golden Mile

Arantra is 'n selfsorgkothuis in St. Helenabaai. Dis 1 straat van die strand af en 2 minute se ry na Shelley Point Gholfbaan en Spa. Dié kothuis beskik oor 2 en suite-kamers met koningingrootte-beddens, baddens en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]