Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (80)
B&Bs (6)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 879 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 879 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet B&Bs

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet

Rietjiesbos B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Verblyf word aangebied in 4 smaakvol versierde en suite-sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages is in die hartjie van ou Graaff-Reinet op die hoek van Bourke- en Parlementstraat en dis binne stapafstand vanaf die plaaslike besienswaardighede en geriewe. Kom ervaar 'n stukkie van Suid-Afrika s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet

Reinet Manor is 7 km vanaf die rustige dorp, Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, langs die R63. Dié B&B bied verblyf in 8 smaakvolle en suite-kamers wat elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet

Thyme and Again B&B is in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir reisigers wat die Karoo wil verken en op soek is na gerieflike verblyf. Elkeen van ons 4 ruim kamers het 1 koninggroo...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet

Hierdie 2 bekoorlike kothuise dateer uit die 1800's, en kombineer outentieke Karoo-styl en -atmosfeer met elke moderne gerief. Pragtig opgeknap en met antiekware toegerus, staan die 2 kothuise van aangesig tot aange...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 80 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Graaff-Reinet

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Oude Pastorie, 'n gastehuis in die klein dorpie Nieu-Bethesda, bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die eiendom is 'n pragtige ou pastorie wat oorspronklik in 1847 gebou is. Die Oude Pastorie b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletwar...

Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Daisy Cottage B&B beskik oor 'n aangename, gerieflike dubbelkamer met net 'n badkamer. 'n Smullekker, volledige Kompasberg-ontbyt is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal by The Village Inn net lang...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurante en koffiehuise. Die wêreld...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Graaff Reinet B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Graaff Reinet akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Graaff Reinet akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za