Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Grabouw

4.4 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 339
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grabouw

South Hill Vineyards & Guest House is aan die suidoostelike kant van die Elgin-vallei geleë, sowat 7,5 km vanaf die N2 langs die Valleipad. Dié instansie is enig in sy soort en bied reg deur die jaar 'n ontspanne ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grabouw

Akkommodasie met ontbyt en aandete is beskikbaar as 'n selfsorg-opsie. Vir diegene wat vir besigheid reis, alle kamers het M-Net en WiFi. Die hoofhuis het 3 dubbelkamers insluitende 'n suite. 'n Aparte kothuis langs...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elgin, Grabouw

Elgin Vintners is die kantoor en proekamer van die bekroonde Elgin Vintners-wyne. Dié gerestoureerde Victoriaanse huis word omring met boorde en skilderagtige wingerde. Die huis was oorspronklik deur Sir Herbert B...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Grabouw

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Apricot Gardens Boutique Guesthouse skuil aan die kant van die berg by Gordonsbaai met panoramiese uitsigte oor die hele Valsbaai tot by Tafelberg en die Helderberge. Verblyf bestaan uit 8 luukse kamers en suites. ...

Vanaf
R1 195
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Watermill Studio bied kontemporêre verblyf met asemrowende uitsigte oor die see en op Tafelberg in 'n tweeslaapkamer-ateljee wat tussen die fynbos teen die berg in Gordonsbaai skuil. Die verblyf in ver van die bes...

Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

The Manor House is teen die hange van die berge bo Sir Lowry's Pas op die Helderberg-wynroete in die Wes-Kaap. Die gebou is in 1795 gebou en is 'n nasionale monument. Verblyf word in 10 eenhede gebied wat saam ges...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Kingfisher Hollow Guest House bied ’n rustige plaasatmosfeer in ’n stedelike omgewing. Die gastehuis is in die Wes-Kaap se Helderbergkom, omring deur die Hottentots-Hollandberge en bied ’n reeks selfsorgverbly...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 410
R987
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House is aan die voet van die Hottentot Holland-bergreeks in Gordonsbaai geleë. Peter en Carola is die Nederlandse eienaars van die gastehuis en hulle nooi jou om hulle privaat toevlugsoord te kom g...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Helderberg Gastehuis bied 6 kamers teen Gordonsbaai se berghange met skilderagtige uitsigte oor Valsbaai, die stad en berge. Ons nooi toeriste en sakereisigers uit om ons gasvryheid teen mededingende tariewe te geni...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Mountainside Retreat is in Mansfield in Gordonsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grabouw gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Grabouw akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Grabouw akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za