Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Grabouw

4.4 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Hotelle

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw

Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat geleë, langs die N2 en net 80 km van Kaapstad af. Die hotel het 'n voortreflike ligging tussen majestueuse berge en pragtige damme wat dit die ide...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw

Villa Exner is 'n eksklusiewe, klein boetiekhotel wat sentraal geleë is in Grabouw in die Elginvallei in die Wynlande. Boonop is dit net 40 minute se ry van Kaapstad af. Die hotel is die ideale basis vanwaar die be...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Grabouw

40% af Aanbod!
VanafR2 370
R1 422
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Harbour-Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy ka...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Hotel in Strand, Wes-Kaap

Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg en die wêreldbekende Tafelberg bied 'n pragtige ligging, uitstekende kos en puik diens. Die Ocean ...

Vanaf
R696
per nag (plek vir 3)
Hotel in Strand, Wes-Kaap

Newman's Akkommodasie is 'n lieflike woonstel wat in Ocean Breeze Hotel in Strand geleë is. Dié hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums, maar is egter 'n privaat selfsorg-eenheid sonder 'n see-uits...

Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heldervue, Wes-Kaap

NH The Lord Charles Hotel is in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspanne of sake-wegbreek naby verskeie besienswaardighede. Die hotel het 156 standaard kamers en 30 superior-kamers. Elke kamer he...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paradyskloof, Wes-Kaap

Stellenbosch Lodge skuil in Blauwklippen Landgoed se wingerde buite Stellenbosch langs die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié bekoorlike lodge spog met 'n Kaapse styl en meubels van Oregon-dennehout. O...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence, Wes-Kaap

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye, geleë. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence, Wes-Kaap

Franschhoek Boutique Hotel is weggesteek in 'n binnehof van kafees, galerye en boetiekwinkels in die hartjie van Franschhoek se hoofstraat. Die gerieflike ligging is verwyder van die stad se gejaag, terwyl dit steed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grabouw hotelle blad - loer bietjie na ons lekker versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Grabouw akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Grabouw akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za