Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Grabouw

4.3 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Lodges

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Grabouw

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 33 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Grabouw

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Mofam River Lodge is die perfekte luukse wegbreek en in die Palmietrivier geleë. Dié lodge is diep in die Overberg se Elgin-vallei waar die natuurlike agtergrond oneindig mooi is. Mofam is 'n buitemuurse avontuur...


Lodges binne 50 km vanaf Grabouw

Vanaf
R1 274
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bokant die stranddorp Gordonsbaai op 'n ruim strook fynbos van 4 hektaar sit die Colourful Manor Luxury Lodge. Hier kan gaste die ongerepte natuurlike omgewing geniet terwyl hulle alle geriewe byderhand het. Colour...

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mountainside, Wes-Kaap

View Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandsberge in Gordonsbaai geleë. Dit bied nie net ongelooflike uitsigte oor Valsbaai nie, maar deel ook 'n parkgordel met ou dennebome waar gaste die voëltjie...

20% af Winteraanbod!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Chelaya Country Lodge bied verblyf wat slegs die kamer insluit én selfsorg-eenhede en is in Somerset-Wes geleë. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat smag na 'n gerieflike wegbreek, nie ver van die stad en an...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Le Bay Guest House is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë. Dit is slegs 100 m van die strand af en is stapafstand vanaf die bekende Bikini Beach. Le Bay het 9 moderne kamers wat alma...

Vanaf
R3 392
per nag (plek vir 2)
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Silver Forest is 'n nuwe, luukse en rustige boetiek-lodge en spa wat in die luukse Spaanse plaas-deel in Somerset-Wes geleë is. Dié lodge skuil aan die voet van Helderberg en is omring deur die pragtige natuur. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grabouw lodges blad - loer bietjie na ons lekker versameling van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Grabouw akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Grabouw akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]