Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Grabouw

4.3 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Selfsorg-eenhede

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Villa Eike is op die eienaars se erf in Grabouw geleë. Die woonstelle het elkeen 'n uitsig oor die Grabouw- en Elginvallei. Dit is die perfekte plek vir diegene wat verblyf weg van die besige stadslewe soek. Verbl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grabouw

J&P Cottage is ’n selfsorgkothuis vir 4 gaste in Grabouw. Die eienaars woon op die perseel. Die kothuis het 2 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n slaapbank...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw

Uilhuijs is 'n goed toegeruste kothuis wat op Croft-plaas, 'n boetiek appel- en peerplaas in Elgin, geleë is. Dis lekker ver van die stadsgedruis maar ook naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek. Die plaas se ligging...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Inn On Highlands is 'n appelplaas met bekoorlike, selfsorgkothuise in die prentjiemooi Elginvallei en word deur die eienaar bestuur. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek. Daar is 13...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Aloe and Agapanthus Cottages is in Grabouw gelee en is perfek vir gaste wat wil ontspan vir die naweek. Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat slaapplek vir 6 gaste het. Dit sluit die Agapanthus en Aloe Kothuise ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Aanhouwen Cottages is net 4 km van die N2 af op die Viljoenshoop-pad. Ons het 5 gerieflike selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en die damme. Daar is 2 kothuise met slaapplek vir 5 gaste e...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorgverblyf in kothuise wat op 'n privaat wynplaas in Elgin geleë is. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

William Everson Wines is in Grabouw en bied gehalteverblyf in 'n oornagkamer en selfsorgkothuis. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die N2-hoofweg, doendinge en besienswaardighede. Die gastekamer beskik oor '...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Oak Lane Cottages is op 'n vrugteplaas in die Elginvallei en bied verblyf in 'n ongekunstelde, ontspanne omgewing. Gaste kan kies tussen 7 kothuise wat ten volle toegerus is: Granny Smith, Golden Delicious, Songold...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grabouw selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Grabouw akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Grabouw akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za