Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Greyton

4.7 / 5  
volgens 202 resensies
Lees regte resensies van Greyton van 202 geverifieerde gaste.
Indien jy Greyton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Greyton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greyton gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greyton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greyton Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
15% af Aanbod!
VanafR980
R833
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton

The Earthy Inn is ’n elegante gastesuite in ’n baie stil area van Greyton, naby die natuurreservaat. Dié instansie is die toonbeeld van luuksheid, gemak en styl. The Earthy Inn beskik oor ’n koniginggrootte...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde histo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton

De Kale Kat is in die hartjie van Greyton naby die natuurreservaat geleë. Dis net 400 m vanaf die hoofweg met 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word in 2 elegante kamers met unieke versierings gebied. Elke k...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greyton

The Old Potter's Inn and Brewhouse is 'n bekoorlike erfenisgebou wat uit 1830 dateer en wat tussen die eikebome in die sonderlinge dorpie, Greyton, skuil. Dit was oorspronklik Plooms Pottery en het 'n skouspelagtige...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton

Via's Guesthouse is in Greyton geleë, 'n unieke dorpie minder as 'n uur en 'n halfuur se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis se vier elegante ateljeekamers skuil in 'n stil tuin. Die kamers kan onafhanklik bereik ...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton

Little Oak Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike privaat eenslaapkamerkothuis wat in die skilderagtige Greyton-vallei net 2 uur vanaf Kaapstad geleë is. Gaste kan gerus die rus en vrede van hierd...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Greyton

The Oaks Estate is 'n historiese Kaap-Hollandse plaas wat knus aan die voet van die Sonderendberge lê, net 10 km buite Greyton in die Overberg. Die plaas behoort aan die Ehlers-familie wat met bees en vrugte boer. ...

Vanaf
R768
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Greyton

Gobos House is in die lieflike dorp Greyton geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dis naby alles in die dorp, soos die oulike winkeltjies, restaurante, voetslaanroetes en verskeie doend...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 46 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Greyton

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in McGregor, Kaapse Roete 62

Summer House bied selfsorg- en oornagverblyf in McGregor, 'n boomryke dorpie tussen die berge. Ons is stapafstand vanaf plaaslike restaurante en winkels en ook naby wynplase in die omgewing. Verblyf is beskikbaar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in McGregor, Kaapse Roete 62

Nina's Place bied gemaklike verblyf in 'n opgeknapte dubbelkamer in 'n pragtige ou Kaapse huis in die dorpie, McGregor. Die huis het 'n grasdak, tradisionele rietplafonne en houtdeure en is oorkant Millstone Pottery...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Greyton gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Greyton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Greyton akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]