Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Greyton

4.7 / 5  
volgens 202 resensies
Lees regte resensies van Greyton van 202 geverifieerde gaste.
Indien jy Greyton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Greyton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greyton hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greyton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greyton Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Greyton

The Post House Hotel is 'n luukse boetiekhotel sowat 90 minute se ry van Kaapstad in die pragtige Overbergstreek. The Post House is onlangs deur nuwe eienaars gekoop wat passievol is oor die industrie. Saam met hu...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 46 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Greyton

Vanaf
R2 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Robertson, Kaapse Roete 62

The Robertson Small Hotel is op die bekende Roete 62 geleë en bied luukse akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Elk van die 10 ruim, luukse suites, wat altesaam slaapplek vir 20 gaste op...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Robertson, Kaapse Roete 62

Die Grand Hotel is in Robertson en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en aan diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie trekpleisters, restaurante en winkels. Dié hotel beskik oor 18 kamers...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Wes-Kaap

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Die kindervriendelike Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat, 'n rustige 80 km vanaf Kaapstad, net buite die N2. Die hotel is rustig geposisioneer in 'n pragtige ligging tussen majestueu...

Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Geen besoek aan die Kaap is volledig sonder 'n besoek aan Franschhoek en die eksklusiewe L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas nie. Geleë binne die veilige gronde van die vooraanstaande Fransche Hoek Estate, wyn-...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Chapter House Boutique Hotel is 'n elegante, gesofistikeerde en gerieflike gastehuis in die hartjie van Franschhoek en net minute se stap vanaf die verskeie wêreldbekende restaurante wat Franschhoek bied. Verblyf ...

Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Leeu House is 'n baie rustige hotel in die hoofstraat van die besige Franschhoek-dorpie en dus is dit 'n gemaklike stapafstand vanaf bekroonde restaurante, kunsgalerye, boetieks en ander besienswaardighede. Verbl...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Wes-Kaap

Le Quartier Français, deel van die Leeu Versameling in Franschhoek, sal vanaf Donderdag 22 Mei toe wees en weer 9 Julie 2017 oop wees. Dit gaan nie net 'n gewone jaarlikse skoonmaaksessie wees nie - die hotel gaan...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence, Wes-Kaap

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye, geleë. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Greyton hotelle blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Greyton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Greyton akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]