Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (148)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (126)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Groenpunt

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 2)
B&B in Fresnaye, Wes-Kaap

Maison Normandie is in die luukse Fresnaye woonbuurt geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van Leeukop geleë en het 3 slaapkamers wat smaakvol versier en gerieflik toegerus is. Al die kamers he...

Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos v...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bantrybaai, Wes-Kaap

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyd...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuine, Wes-Kaap

Villa Zeezicht is 'n historiese villa met gewels in 'n spoggerige woonbuurt. Dié villa skuil in 'n pragtige tuin aan die voet van Tafelberg, net buite Kaapstad se middestad. Die omgewing is stil en rustig al is dit...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is teen die boonste hange van Tafelberg geleë en spog met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe en die berg wat saans helder belig is. Hierdie huis uit 1928 is met aandag herstel en versig...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

African Dreams is 'n gastehuis in Kampsbaai, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. African Dreams...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Cape Rose Cottage word deur Pam en Steve bestuur en hulle nooi almal uit om die gasvryheid en luukse verblyf te kom geniet. Dié kothuis is in Kampsbaai geleë en spog met asemrowende panoriese uitsigte oor die Atla...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Groenpunt B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Groenpunt akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Groenpunt akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za