Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (152)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (130)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Gastehuise

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR770
R578
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Drie Ankerbaai, Groenpunt

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere....

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

40 Winks is 'n gastehuis aan die voet van Seinheuwel na aan die Kaapse middestad met moderne geriewe, luukse sakpasverblyf en 'n smullekker ontbyt-buffet. Die luukse en suite-kamers is toegerus met al die geriewe ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

Ankerview Guest House bied B&B-verblyf in Groenpunt. Die gastehuis is naby Kaapstad-stadion, V&A Waterfront, die middestad, Virgin Active-gimnasium en die promenade in Seepunt. Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Altona Lodge is in Groenpunt, 'n spoggerige deel van Kaapstad, geleë. Ons bied verblyf aan oordeelkundige vakansiegangers sowel as sakereisigers. Die verblyf is stapafstand vanaf die Waterfront en die stadion. Die ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die kalmte van hierdie pragtige, luukse gastehuis in Groenpunt. 4 on Varneys bied 'n rustige toevlugsoord ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Cape Standard bied boetiekverblyf in 'n gastehuis naby Clifton se strand en die Kaapse middestad. Dis in 'n stil straat in Groenpunt en ontwerp om gerief te bied. Ligte materiaal en moderne meubels maak elke indiv...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende alternatief tot die gewone hotel-akkommodasie. Jy kan egte gasvryheid en stylvolle gerief verwag, e...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Jambo Guest House is in 'n doodloopstraat teen die voet van Seinheuwel in Groenpunt geleë. Hierdie ongelooflike gastehuis het 4 gastekamers in 'n subtropiese, omheinde tuin in die hartjie van Kaapstad. Akkommodas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groenpunt gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Groenpunt akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Groenpunt akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]