Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (144)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (123)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Selfsorg-eenhede

121 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenpunt

5 The Apartment is 'n luukse woonstel met 1 slaapkamer en moderne afwerkings. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Groenpunt, stapafstand van die V&A Waterfront, KIKS, 'n gimnasium, die promenade, winkels en rest...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Cascades Fresh and Lovely Views is onlangs opgeknap en is in 'n veilige gebou in 'n lewendige woonbuurt. Vanaf die straat word die hoofingang gebruik (gebruik die interkom). Die woonstel is op die sesde verdieping e...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

92 Loader Street is 'n pragtige tweeslaapkamerkothuis wat oor die hawe en Tafelberg uitkyk en 'n dubbelbed met fantastiese katoenlinne, 2 dubbelkamers met hul eie badkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer en eetkame...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Portswood Mews 3 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na huislike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is op...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Hillside Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie. Die woonstel is op die vyfde...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Stadium Guest House bied selfsorg- of B&B-verblyf in Groenpunt, 'n spoggerige buurt in Kaapstad net 850 m van die V&A Waterfront af. Dié stil, veilige area is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gaste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Green Point Garden Cottage is 'n ruim selfsorg-tuinwoonstel in die hartjie van Groenpunt. Die eenheid bied die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is stapafstand van al die geriewe en besienswaa...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Harbour Terrace 14 by CTHA is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van Groenpunt en De Waterkant wat bekend is vir sy nagklubs en vermaak. Dié moderne en liefli...

Vanaf
R578
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Cascades 507 by CTHA is 'n smaakvol versierde selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die gebou is ideaal geleë, net 'n entjie se ry die middestad, die V&A Waterfront en die stadion af. Die ten ...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Camberleigh Place 4 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel is naby verskeie sake- en ontspaningsgeriewe in en om Kaapstad se middestad. Die woonstel is ten volle gemeubileer e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groenpunt selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Groenpunt akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Groenpunt akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za