Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 6 - 141 lekke plekke om te bly
The One 8 Hotel is in Bantrybaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming. Die kusstad is b...
92 Waterkant Street is 'n tweeslaapkamerhuis wat smaakvol versier is in De Waterkant in Kaapstad. Dié huis het 4 ve...
Green Point Self-Catering Studio het slaapplek vir 2 gaste en is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat smaakvol opgeknap,...
Wessels House Main is 'n tuiste in 'n stil woonbuurt in Groenpunt wat deur 'n argitek ontwerp is. Dis 'n rustige bl...
Ventnor Elegant Promenade Retreat is 'n asemrowende verblyfopsie wat verblyf aan 4 gaste bied in die skilderagtige ...
Modern Art Deco Cottage is 'n moderne art deco-selfsorgkothuis in 'n veilige kompleks in die gewilde De Waterkant-d...
Devonshire is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Groenpunt geleë is. Hierdie woonstel is die ideale ...
Morningside Apartment 6B bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n rustige tuinwoonstel in Groenpunt. Die woonstel is s...
Red Corner House is 'n eksklusiewe selfsorgmeenthuis in De Waterkant, Kaapstad. Die eiendom is ideaal naby verskeie...
Jarvis25 Townhouse is 'n ruim en luukse tweeslaapkamerhuis met 'n balkon, binnehof en 'n dek op die dak. De Waterka...