Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Haenertsburg

4.5 / 5  
volgens 91 resensies
Lees regte resensies van Haenertsburg van 91 geverifieerde gaste.
Indien jy Haenertsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Haenertsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haenertsburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haenertsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Haenertsburg Selfsorg-eenhede

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Wisteria Cottage is in die bekoorlike dorpie Haenertsburg geleë wat grens aan die Louis Changuion-staproete en beskermde grasveld. Die omliggende area is bekend vir sy bergagtige skoonheid en volop voëllewe. Haene...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Stanford Lake Lodge is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en is in Haenertsburg geleë. Die lodge bied selfsorgverblyf met uitsigte oor die 17 ha-Stanfordmeer. Daar is 3 luukse hutte langs die meer (dube...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg

Sequoia Garden Retreat lê in 'n vallei tussen Magoebaskloof se berge en het sedert Januarie 2017 nuwe eienaars. Dis 'n botaniese paradys wat venoem is na die "Metasequoia Glyptostroboides"-boom. Dié pragtige bome ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Turaco Farm Cottage is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat die rep en roer van die stad vir 'n paar dae wil verruil vir die stilte en rus van die platteland. Ons is gerieflik geleë in die hartjie van die Mago...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Haenertsburg

Rose Cottage is ’n selfsorgkothuis in die eienaars se tuin, op die rand van die sonderlinge, stil, veilige plaasdorpie Haenertsburg naby Magoebaskloof. Dis stapafstand vanaf ’n kroeg, koffiewinkel en verskeie r...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in George's Vallei, Haenertsburg

MistyCrown Self-Catering Homes - Skordi 47 bied 'n selfsorghuis en -woonstel in die area Misty Crown in George's Valley. Dié vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die Ebenezerdam en omgewing, en is ideaal vir '...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Magoebaskloof, Haenertsburg

Cheerio Trout Fishing Holiday Resort foreldamme bars uit hul nate met hierdie heerlike visse wat hier en by The Letaba, sowat 20 minute van ons af, gevang kan word. 'n Swembad is ook vir ons gaste beskikbaar. Ander ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek. Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en pr...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Kaya Khutso is 'n drieverdieping-grasdakhuis in die hartjie van die Haenertsburg Village op die randjie van die inheemse woud. Die selfsorg-huis is die perfekte vermenging van koloniale gemak en styl. Haenertsburg i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Haenertsburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Haenertsburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Haenertsburg akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]