Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hanover

3.8 / 5  
volgens 147 resensies
Lees regte resensies van Hanover van 147 geverifieerde gaste.
Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hanover.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hanover Gastehuise

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af. Daar is 4...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Bun Clody gastehuis se ongeëwenaarde atmosfeer word gestaaf deur die feit dat hulle voorsiening maak vir almal wat moeg gereis is en 'n welverdiende goeie nag rus verdien, en ook aan heerlike Karoo kos wat smul, 'n...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Aandrus Guestrooms is in Hanover, 'n pragtige historiese Karoo-dorpie, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Verblyf word in 3 kamers gebied. Die eerste kamer is 'n gesinskamer vir 6 gaste met sy eie bad...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hanover

Boutique Guesthouse Hanover is in die prentjiemooi Karoo-dorpie, Hanover, op die N1- en N10-kruising geleë. Gaste kan 'n unieke ervaring verwag en die dekor smelt saam met die eindelose Karoo-landskap en atmosfeer....

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Die gastehuis is ideaal geleë op die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, asook halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Upington op die N10 en daarom is dit die perfekte blyplek vir moeë reisigers wat ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse omgewing en is 20 km van Hanover af. Dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf word in 3 gastekamers en 1 kothuis gebied. Die kothuis h...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Ons bied jou 'n nuwe Karoo-ervaring. Bly by ons oor vir 3 of 4 dae en ontdek die Sea Cow River Meander. Ry na Nieuw-Besthesda en terug op plaaspaaie. Besoek Orania en die Van Der Kloof-dam. Sien 'n surrogaatkat-kolo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hanover

Oppermanskraal bied gerieflike oornagverblyf op 'n prentjiemooi plaas sowat 15 km buite Hanover in die Karoo. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg onderweg is. Verblyf is beskikbaar in 2 slaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Karoo Bed is 'n gastehuis wat in Hanover geleë is waar die N1 en die N10 kruis. Dit is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en dus die ideale oornagverblyf vir 'n moeë reisiger. Verblyf is beskikbaar in verske...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Ramino Guest Farm is geleë in die hartjie van die Groot Karoo en dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Al bly jy slegs vir een nag oor kan ons jou waarborg dat die betowering van die Karoo j...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Dunromin Guest House bied gastekamers met gedeelde selfsorg-geriewe. Dit is in Hanover in die Noord-Kaap geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na basiese oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verbl...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

AshTree GuestHouse is in Hanover, 'n pragtige, geskiedkundige Karoo-dorpie geleë. Dit is presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. In Hanover is dit nog veilig om saans lang ente te gaan stap en sterre te ky...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Die Bushman Rock Karoo Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf op die plaas tussen Colesberg en Hanover in die hartjie van Karoo. Dit is die ideale plek om die natuurskoon van die Karoo te bewonder en jy kan rustig ...

Verwyder Filters

Jy sien net 13 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Hanover

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die gasteplaas bied verblyf wat enige reisiger sal pas. Verblyf word aangebied in 13 dubbelkamers, met...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Jalomè Guest House is is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dis gerieflik tussen Johannesburg, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende, 'n gesin of persone wat r...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

De Poort Guesthouse is in Noupoort, 'n dorp halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in die ooste van die Karoo, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n oornagstop. Hiér kan gaste die pragtige Karoo-sonsondergange en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

The Don Guesthouse is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dit is gerieflik tussen Johannesburg, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete geleë vir oornagreisigers. The Don Guesthouse bied gerieflike verbl...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noupoort

Wolwefontein Lodge bied akkommodasie in 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas. Die plaas is 30 km van Colesberg af op die N9 tussen Colesberg en Noupoort in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is n...


Gastehuise binne 100 km vanaf Hanover

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Vrieden Farm Guesthouse bied gastekamers en selfsorgverblyf en is langs die N9, 80 km van Colesberg af op pad na die Oos-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgwoonstel en 5 gastekamers. ’n Kombuisie met ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Stay a Day Guest House is in De Aar geleë. Rotskuns, museums, valskermsweef, staproetes en sterrekyk maak De Aar die ideale oornagbestemming as jy deur die Noord-Kaap reis. Die verblyf bestaan uit 12 gastekamers w...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Hanover gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Hanover akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hanover akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za